Vir Angus oor ’n lewende taal
2013-03-27 "Jou betoog dat Afrikaans op die manier aanpas, en daarom, groei is dus verkeerd. Afrikaans kwyn en verval en raak besmet en word so oorgeneem deur Engels."
Vir Dave
2013-03-27 "Ek het nie besluit dat ons moedertaal manlik is nie, hy is onsydig en die onsydige persoonlike en besitlike voornaamwoorde is SOOS die manlike."
Geheuekiekies 21 en 22
2013-03-25 Die uiteinde van die saak is die vangwaens vertrek en vanuit die laaste wa se agterruit, eintlik agtersif, loer ou Gys en sy kliënt vir ons. Ons het vir hulle gewaai maar Gys en sy kliënt het nie teruggewaai nie.
Vir die wat glo …
2013-03-25So, vir die wat glo die taal moet net gepraat word is daar slegte nuus: Hy word nie meer gepraat nie.
Antwoord vir Yuri
2013-03-21 Jy vra " ... waar is dit antropologies bewys dat daar so iets soos 'n Afrikaner of boer is?" (terloops, jy bedoel seker 'Boer' (met 'n hoofletter) want 'boer' (sonder hoofletter) is sinoniem met 'plaasboer').
Vir Wouter Ferns oor die syfers
2013-03-20 Wouter, jy haal die SA moordsyfer aan as 30.9 per 100000 van die bevolking waar die syfers in Engeland/Wallis, Nederland en Duitsland respektiewelik 0.9, 1.1 en 0.8 is. Dan sluit jy af met "So Jan, die President bevestig jy is verkeerd, en is die gevoel dat jy dit met hom opneem."
Nog uit die argief
2013-03-20 Ek het op 'n resensie, deur Joan Hambidge, van George Claassen se boek Geloof Bygeloof en ander Wensdenkery afgekom.
Interessante stukkies uit die argief (vir Yuri)
2013-03-19 Toe ek vroeër vandag die LitNetwebblad probeer oopmaak kom daar gedurig 'n foutboodskap op en dan klink die ding uit. Ek probeer toe 'n ander roete en kom op die argief af, briewe uit 2007 en was dit nou interessant!
Antwoord vir Francois oor sy opmerking van 15 deser
2013-03-18 Waarskuwing: Francoiswilliamsiaans ...
Vir Adriaan oor sy Liefhebbers van Taal (en sommer vir Angus ook)
2013-03-18 Ek maak graag van jou aanbod gebruik. ’n Vriend van my is ’n nutsman par excellence, hy’t deur die jare die vriendekring se yskaste, motors, alarmstelsels ens installeer, help installeer en gehelp om dit in stand te hou.
Vir Wouter oor sy Geweldbrief
2013-03-14 Dit is wel moontlik dat soldate aangewend kan word om terreur en sabotasie te pleeg maar die feit bly staan: Die een se terroris is NIE die ander se vryheidsvegter nie; dit is nie 'n relatiewe term nie.Geheuekiekie 20
2013-03-14 "Hy sê hy word toe later wakker van rook wat die hele voorhuis vol is en hy kom naend agter dis die stoel wat so rook."
Vreemde uitlatings deur George Claassen
2013-03-12 Ek was in die laerskool- en hoërskoolkoshuis, was dus verplig om week na week in die kerk (NG) te wees, vir baie jare, en ek kan nie één keer onthou dat die dominee vertel het dat sogenaamde apartheid skriftuurlik gefundeer is nie.
