Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
Hartseer
Jan Rap
2013-07-02
Ek was die naweek in Clarens en ALLES was Engels. Die besoekers was hoofsaaklik Afrikaans en selfs waar dit duidelik was dat winkeleienaars Afrikaans was, was alle, name, brosjures ens Engels.
Vir Jaco
Jan Rap
2013-06-27
Dus, hoe groter komponent die toeristebedryf van jou ekonomie is, hoe kwesbaarder is jou ekonomie.
Ons gelatenheid (vervolg)
Jan Rap
2013-06-26
Dit klink verskriklik; sal Afrikaners ooit so arrogant wees om so-iets soos vervat in voorafgaande 23 punte te bedryf?
As ons minder gelate was …
Jan Rap
2013-06-25
Wat sou die stand van Afrikaans wees indien ons Afrikaanssprekendes meer fut in ons pype gehad het?
Vir Nico
Jan Rap
2013-06-21
Watter kans het Afrikaans op oorlewing met mense soos jy, Afrikaanssprekendes, wat Engels verkies (en as verskoning daarvoor die rede aanvoer dat teregwysing hulle nie aanstaan nie)?
Nee Angus, nee …
Jan Rap
2013-06-19
Ek het nooit gesê dat taal nie verander nie en nou, volgens jou laaste brief, het jy my kamtig oorreed dat Afrikaans wel verande
Vir Williams oor sy eierdans en vir Jaco
Jan Rap
2013-06-14
Ek verwys na jou brief waarin jy jou blydskap uitspreek oor die regering wat nou NOG 'n meganisme – daar is al 'n tiental of wat – wil instel om korrupsie en skelmgeit aan te spreek.
Swak Afrikaans op RSG
Jan Rap
2013-06-14
Omroepers, veral party, is vreeslik lief om te praat van 'in terme van'.
Verdere kommentaar vir Jaco
Jan Rap
2013-06-11
Ek het meermale al gesê ek glo dat daar geen verskil is in IK tussen swart, geel, beige en wit nie. Die normaalverdelingskromme mag na gelang van omstandighede tydelik effens skeefgetrek wees maar oor die eeue heen is almal ewe slim en dom.
Hoekom doen ons Afrikaners dit?
Jan Rap
2013-06-05
Hoe sou dinge gelyk het as ons nog murg in ons pype gehad het, as Afrikaans ons erns was, as ons geag was deur sake-ondernemings omdat Afrikanerondersteuning vir hulle belangrik is?
Ian Wessels en Dan Roodt
Jan Rap
2013-06-03
Interessante Loslip gewees Donderdag. Dit was 'n opvolg op die ene waar die bespreking gegaan het oor 'n vriend van Ian wat reken hy kon verder in die lewe gekom het as hy beter Engels kon gepraat het.
Geheuekiekie 23
Jan Rap
2013-06-03
Ons sit in die Duitse klas, vreesbevange, soos altyd. Ons is vreesbevange want ons kry klas by ou Boel, die skoolhoof, en hy is kwaai en sonder geduld.