Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
Vir Thomas en Cornelius oor demokrasie
Jan Rap
2013-08-30
Ek het nie demokrasie as regeringstelsel gekritiseer nie, ek het dan al selfs by meer as een geleentheid gesê demokrasie is die enigste ding wat gaan werk vir ons hier in Afrika, spesifiek hier aan die suidpunt van Afrika.
Verduidelikings gevra van Wouter
Jan Rap
2013-08-30
Jy wil weet of daar 'n RGN- of NRO-verslag bestaan wat die 'ongelooflike' stellings in my brief staaf. Watter ongelooflike stellings?
Vir Angus 27 Augustus 2013
Jan Rap
2013-08-27
Met jou eerste paragraaf het ek nie 'n probleem nie; die onstaan van taal is 'n heel ander interessante debat waaraan ek graag sal wil deelneem maar, wat betref swak taalgebruik, veral ten opsigte van Afrikaans, het dit niks mee te make nie.
Die kinders van vandag …
Jan Rap
2013-08-27
… is die produk van die ouers van vandag wat weer die produk is van die grootouers van vandag.
Antwoord aan Angus
Jan Rap
2013-08-23
Daar is geen linguistiese beginsels ter sprake waar geradbraakte taal gepraat word nie. Miskien sosiale beginsels, gebrek aan kennis, omhelsing van 'n gewaande superieure kultuur, so iets maar beslis nie linguistiese beginsels nie.
Vir Wouter oor ontwikkeling
Jan Rap
2013-08-23
Ek het net gewonder oor die stand van ontwikkeling op sekere gebiede en in sekere dissiplines, waar hulle ten opsigte van mekaar staan.
Vir Angus oor die stand van Afrikaans
Jan Rap
2013-08-20
Nou vra ek jou, dink jy onder die Engelssprekers gebeur dieselfde? Met ander woorde, is daar Engelse predikante wat kort-kort uit die Afrikaanse Bybel aanhaal, of waar hulle in die kerk Afrikaanse gesange sing?
Verskoning aan Angus
Jan Rap
2013-08-19
Ek sê weer, dis eenvoudig: As die aangespreekte kennis moet dra van 'n ander taal dan is die spreker besig om gemengde taal te gebruik, punktum.
Nou die dag op Praatsaam …
Jan Rap
2013-08-16
Die een gas, 'n Herman Lategan as ek dit nie mis het nie, haak toe later heeltemal uit oor, soos hy dit spottenderwys daarna verwys, 'soiwer ofrikôôns'.
Ontwikkeling
Jan Rap
2013-08-16
Hoe kan mens peil van ontwikkeling kwantifiseer? Ek praat nie hier van die politieke gonswoord nie maar tegnologiese, wetenskaplike en geesteswetenskaplike ontwikkeling.