Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Dirk Rigter se raad

Jan Rap 2013-10-28 Dirk het my op 'n ding gewys; ek skryf te lang briewe en my sinskonstruksie laat veel te wense na.  Ek werk daaraan.

Reaksie op Dirk Rigter se brief van 22 Oktober 2013

Jan Rap 2013-10-24 Laat ek maar van die oorsigtelike na die spesifieke beweeg.

Dirk Rigter se kulkunsies

Jan Rap 2013-10-21 Dis natuurlik nie waar nie, ek het dit nooit gesê nie.

Nog een en ander oor Prof Jansen se toespraak

Jan Rap 2013-10-21 In sy toespraak voer prof Jansen, onder andere, aan dat swart studente 'n sterk vermoede het dat Afrikaanssprekendes bevoordeel word – beter as hulle toegang tot eksamengerigte kennis kry – omdat die lektor ook Afrikaanssprekend is.

Twee skenarios vir Dirk Rigter-hulle

Jan Rap 2013-10-21 Die een is ons pa's, ooms, oupa's, oupagrootjies en hulle vrouens was gevoelloos; hulle het 'n bose beleid kondoneer wat swartes onderduk en uitgebuit het óf, net so erg, hulle was te dom om te besef wat aan die gang was. 

Vir Neef Jannie

Jan Rap 2013-10-18
Dankie vir die wenk oor die versekeringsmaatskappy wat ons studente so ondersteun; ek sal beslis werk daarvan maak.

Vir Bekommerde onderwyser oor sy kommentaar oor Prof Jansen

Jan Rap 2013-10-18 Dit is só 'n teenstrydigheid dat ek glo iewers het maar 'n foutjie ingesluip; ek sal bly wees as jy bietjie meer kan verduidelik.

Vir Dirk Rigter en Wouter

Jan Rap 2013-10-17 Dirk, jy mag reg wees dat ek onsin geskryf het; niemand is onfeilbaar nie.

Interessante vrou

Jan Rap 2013-10-15 Saterdag by de Irene-vlooimark stap ons by 'n tafel verby waar 'n vrou gediggies uitstal, elkeen in 'n plastiekhouer en op so'n manier natuurlik dat onderstebo vir haar is; die verbystappers moet dit kan lees. Soos mens navraag doen, dra sy hulle voor.

Dis verkeerd om te sê slegte goed is nie nou meer apartheid se skuld nie …

Jan Rap 2013-10-15 … want dit sou beteken daar wás op 'n kol iets leliks wat wel (sogenaamde) apartheid se skuld was.

Vir Leon, Angus, Thomas en Brian

Jan Rap 2013-10-10 Dagsê here, ek verwys na julle kommentare onderaan my brief van 27/9 aan Angus.

Ope vraag aan Magdaleen Kruger en/of enige van haar ondergeskiktes

Jan Rap 2013-10-10 Terwyl ek LitNet oopmaak om die nuutste briewe te lees is Chill in die agtergrond aan die gang.

Opmerkings oor RSG- en KykNetprogramme

Jan Rap 2013-10-08 Ek sê mos hoeka hierdie Afrikaanse feeste word geleidelik Engels (soos die tydskrif VISI).

Vir Jaco Fourie oor sy brief "Jan Rap se probleme met homself"

Jan Rap 2013-10-07 'n Debat met my sal dan mos vir jou die spreekwoordelike wandelinkie in die parkie wees.

Prof Piet Croukamp

Jan Rap 2013-10-07 Ek hoor oor die radio (3 Oktober) die prof sê dit het nog nooit so goed met die Afrikaner gegaan soos nou in die post-apartheidsera nie. Op grond waarvan sou hy dit sê?
Top