Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
Steeds oor ontlening vir Angus
Jan Rap
2013-08-12
Jaarliks sterf daar tale uit as gevolg van besoedeling; hulle is naderhand so besoedel die mense begin maar die besoedelende taal praat.
Vir Angus
Jan Rap
2013-08-06
As iemand kennis van twee tale moet hê om 'n spreker te verstaan dan, kennelik, is die spreker besig om mengeltaal (mooi woord wat ek by jou geleer het) te gebruik. Die spreker is dus besig om die een taal met die ander te besoede
Vir Angus
Jan Rap
2013-08-05
Ek sien jy wonder oor die Duits en Nederlands op die grense van die twee lande.
Antwoord vir Angus (en Rietha)
Jan Rap
2013-08-02
Die woordeskat van enige taal bevat leenwoorde en meeste van ons, soos ek onder andere, weet nie eers watter woorde almal leenwoorde is nie want dit is 'n integrale deel van die woordeskat.
'n Paar regstellings vir Angus
Jan Rap
2013-07-31
Daar is mense wat Afrikaans besoedel met Engelse woorde en dit het met leenwoorde net mooi niks uit te make nie.
Nou die dag op Praatsaam …
Jan Rap
2013-07-30
… bel daar ’n vrou in en sê sy wens dat sy in ’n Engelse skool was, en dat haar ma-hulle haar Engels grootgemaak het sodat sy nie Afrikaans kon verstaan het nie want dan was sy nie so gegrief om geradbraakte Afrikaans aan te hoor nie.
'n Moeilike besluit
Jan Rap
2013-07-22
Daar is die afgelope tyd heelwat radioprogramme gewees oor korrupsie, veral oor hoe lede van die publiek hulle dan ook skuldig sou maak aan korrupsie deur omkoopgeld aan 'n verkeerskonstabel of polisieman te betaal, al het dié die inisiatief geneem.
Onbekwame skeidsregters
Jan Rap
2013-07-22
Die Brumbies het punte gekry as gevolg van strafskoppe teen die Cheetahs wat onregverdig was.