Jan Rap

Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.

Vir Hennie Fritz oor begrafniskeuses …

Jan Rap 2013-11-25 … soos onder andere liedere, liedjies of gesange.  Jy praat nou oor 'n ding wat ek jare lank al aan dink; wat sou ek nou van hou die mense op my begrafnis moet sing. 

Steeds die vraag aan Jaco

Jan Rap 2013-11-21

Geheuekiekie

Jan Rap 2013-11-21

Vraag vir Jaco

Jan Rap 2013-11-18

Vir neef Jannie

Jan Rap 2013-11-18 Dankie vir jou briefie en die vriendelike raad, naamlik dat ek nie meer oor politiek moet skryf en dat die swartes almal hulle eie land kon gehad het nie want jy wil nie hê ek moet 'n fool van myself maak nie.

Jan-Jan, Piet en Carien in Dagbreekbestes

Jan Rap 2013-11-14 Daar het 'n storie rondgelê dat kommunisme gehou het net totdat die tsaar se geld opgebruik is. Dit is miskien 'n oorvereenvoudig maar nie heeltemal onwaarskynlik nie.

Vir Jaco oor sy emansiepasiebrief

Jan Rap 2013-11-11 Jou insig is vir my verdag maar met jou selfvertroue skort niks.

Vir Angus en Leon

Jan Rap 2013-11-04 Lyk my of die ou wat die T-hempies met die slagspreuk 'We are all Africans' (Dawkins) laat druk het te vinnig gepraat het.

Praat die Engelse beter Engels as wat ons Afrikaans praat?

Jan Rap 2013-11-04 Ek bedoel nou die Suid-Afrikaanse Engelssprekendes.  My ondervinding is dat dit wel die geval is.

Kinders en groenboontjies

Jan Rap 2013-11-04 As 'n ouer besef watter wroeging dit is vir 'n kind om sy groenboontjies in te wurg anders kry hy nie nagereg nie, sal hy hom nooit dwing om dit nie doen nie.

Dirk en Wouter woedend en verward

Jan Rap 2013-11-01 Ek het gesê mens kan nie sê die Portugese onderdruk die Duitsers omdat dié nie in Portugal mag stem nie.

Byvoeging tot my brief gister oor Dirk se 'Opsomming'

Jan Rap 2013-10-31 Ek sit 'apartheid' in aanhalingstekens want Dirk het nie verduidelik wat hy daaronder verstaan nie.

Valse opsomming Dirk!

Jan Rap 2013-10-31 Dirk se opsomming hiervan was dat, volgens my, apartheid nooit bestaan het en die Afrikaner nooit apartheid toegepas het nie.  Buiten dat dit teenstrydig is, waarvan lei hy af dat ek dit gesê het?

Vir Wouter

Jan Rap 2013-10-29
So wat is dit wat ek doen wat gatte van die 'denkende' Afrikaner maak? Is dit bloot omdat jy in ontkenning lewe en nie daarvan hou as jy daaraan herinner word nie?
Top