Jan Rap
Gebore op ’n baie vroeë ouderdom. Onlangs afgetree.
Werkverskaffing
Jan Rap
2014-03-26
Hidrobreking gaan nie werk – werk in die ware sin van die woord – verskaf nie want, bo-en-behalwe dat dit slegs tydelik gaan wees, kan bystand aan stropers nie as werk beskou word nie.
Verbeeldingsvlugte
Jan Rap
2014-02-20
So gebeur dit toe dat ek nou die dag myself as die eienaar van ’n baie groot en uiters suksesvolle platemaatskappy sien.