Hans Richardt


Wat doen ek vir Afrikaans?

Hans Richardt 2013-04-12 Ek werk in Daveyton.

Engels as enigste hoftaal?

Hans Richardt 2013-04-12 Hierdie voorstel van Regter Cynthia Pretorius kom nie as verrassing in media nie.

Neiging om vir 'ewig' te wil leef?

Hans Richardt 2013-04-11
Noem dit 'kopskuif', noem dit wat, niemand sal ewig leef nie.

Uitsig by my werk se voordeur

Hans Richardt 2013-04-10 Die afstand van deur na die taxihalte is minder as 30 meter. Maak dus eie gevolgtrekkings.

Jan Rap, jy luister seker Radbraak Sonder Grense?

Hans Richardt 2013-04-09 Jou engelse ma het jou duidelik opgedonner om nie taal te meng nie?

Net Francois Williams skep helde uit SAR?

Hans Richardt 2013-04-08 Seleka en Bozize se diktatorregime het al op 13/1/2013 ooreenkoms geteken dat Bozize van mag afstand sal doen, dus geen staatsgreep nie!

Angus Buchan preek beter gesinslewe vir mans?

Hans Richardt 2013-04-08 Wonderlik, maar waar is vrou en kinders tydens kampe??

SA-media???

Hans Richardt 2013-04-08 Vsa en Frankryk gaan sg Seleka-weermag oplei en bewapen, as nasionale weermag!!!

Ufo in Valsbaai? Voorstedelike legende of waarheid?

Hans Richardt 2013-04-08 Ek sien in WNT dat op die nag van 6/4/2013, die SA-vloot na bewering op 'n 'ufo' geskiet het oor Valsbaai!

Google informasie het einde aan indoktrinasie gebring?

Hans Richardt 2013-04-08 Of het dit? Disinformasie het dalk nuwe afmetings aangeneem, maar ten minste lees man dit nie jare later êrens in 'n dokter se spreekkamer nie...

Hoof van leër se kommentaar oor 'negatiewe mediaberigte'

Hans Richardt 2013-04-05 "Feit bly, ons kan nie net troepe instuur om ongewilde staatshoof in plek te hou nie, dis hoe diktators in Afrika in beheer bly!"

SANW beskerm 'bloeddiamante' in SAR?

Hans Richardt 2013-04-04 "Volgens hierdie Google publikasies, word die ANC en ANC-lede direk betrek in die konflik oor diamante van SAR wat vir wapens gehandel word!"

Misdaadsindikate en SAR?

Hans Richardt 2013-04-04 "Is SANW maw nou betrokke in internasionale georganiseerde misdaad en glad nie 'helde' nie?"

Three men I admired most, caught the last train to the coast

Hans Richardt 2013-04-04 "Bob Dylan se "With God On Our Side" was tydens Zuma se toespraak by gedenkdiens bewaarheid ..."

Cornelius Henn, daar is nog wit kinders in creches!

Hans Richardt 2013-04-04 "Die prys van erwe is hoog, nie meer wat dit was toe ek gekoop het nie!"
Top