Sonsopkoms by werk?
2013-04-18 Dit was nog nooit 'n mooi gesig nie, veral met al die bome wat gister afgesaag is.
Voor mens kan kla oor taal, Jan Rap?
2013-04-18Stel die maatstaf vir 1) suiwer en 2) goeie algemene taalgebruik.
Jan Kees, waarteen word standaard Afrikaans gestandaardiseer?
2013-04-16 Moenie laat ons mekaar mislei nie! Word standaard Afrikaans gemeet teen standaard Nederlands?
Huishulpe voeg hul in werklose kader?
2013-04-15 Plaaswerkerstakings het werkloosheidsyfer verhoog. Nou voeg die huishulpe hul by die kader.
Opleiding in SAP kry skuld vir wangedrag?
2013-04-15 Eerstens, geen opleidingsimulasie kan dwelm- en dronkgedrag van publiek voorstel nie!
My Nazi-denke?
2013-04-12 Ek dink dat vele van ons 'sosio-politieke' probleme in SA tans in die epidermis van ons velle sit.
Sikliese gesprekke op LitNet?
2013-04-12 Die afgelope 3 jaar merk ek 'n seisoenale gesprekvoering op, kenmerk van sielkundige stagnasie in denkpatrone.
Cornelius Henn jy sal beter pas as 'n Druzze
2013-04-12 Die groetmetode van jou laat my dink aan die Druzze in Israel. Kyk gerus Druzze op in Google.
Cornelius Henn, al van Hammurabi gehoor?
2013-04-12 Hy was die bewese eerste persoon, wie wette gekodifiseer het op gekapte kliptablette!
Nuwe testament sonder prominente vrou?
2013-04-12 Jesus het broederliefde beoefen en Paulus nog meer so!
Voorstedelike liegendes oor VVV?
2013-04-12 Ek glo glad nie hierdie teorieë nie, want as buiteruimte besoekers wel hier aandoen, sal hul baie meer gesofistikeerd wees as ons!
