Moet Mandela vir 'ewig leef'?
2013-04-02 "Hy het sy lewe gewy om fundamentele menseregte bv reg tot privaatheid, vryheid van keuse en assosiasie te kon kry, tog wil media dit nie gee aan hom nie?"
Nadia, die mooiste Springsteen song?
2013-04-02 "Hy kan ’n skare van gillende springende groupies, na gewyde stemming vat!"
VSA sanglegendes?
2013-04-02 "Woody Guthrie en Pete Seeger het ’n groot impak gehad om die Amerikaanse folksang te bewaar en te laat voortleef!"
Wouter, 'lamentasie' oor Google se voordele ...
2013-03-27 "Google is vir inligting, soos die menslike genoom vir genetici."
Wouter jou lamentasie herinner aan David Icke-teorie?
2013-03-26 Ek was by ’n braai Sondag, waar David Icke die GROOT onderwerp van bespreking was, terwyl ek my lag moes onderdruk!
Nadia de Kock, het jy al na Springsteen sedert 1970's geluister?
2013-03-25Ek bly 'n Springsteen-aanhanger, veral sy akoestiese Pete Seger Sessions!
Cornelius Henn, L'uomo Unico?
2013-03-25 Nou ja, dit spook en spartel dat die dinges wit sit, hande stukkend en opgebrand! Dis my pelgrimstog jaarliks om my kop en gemoed skoon te maak!
Werkloosheid op platteland raak problematies
2013-03-25 Agv hoër plaaswerkerlone, raak platteland met trekarbeiders werkloos, misdadig.
My 'pelgrimstog' elke jaar
2013-03-25 Mense betaal deur hul nekke om pelgrimstog jaarliks in Spanje te gaan stap. Dan hou hul net ‘n fotoalbum oor vir onkoste.
Trienie ea probeer dalk te hard?
2013-03-25 Ek wil nie 'bekeer' wees na die tipe bi-polêre wedergeboorte geweld wat hul dikwels hier op LitNet beskryf nie.
Voorstedelike legendes van David Icke?
2013-03-25 Hy beweer dat die slang/reptiel in Genesis met Eva seks gehad het, dat sy van sy 'boom van kennis van goed en kwaad' geëet het, voor Adam ook geproe het!
Dagtemperature is hoog vir dié tyd van die jaar
2013-03-21 Die dagtemperature is hoog vir vir die herfs?
