Foto van David Icke tydens sy lesing oor reptiele ras?
2013-04-03 "Dis vergesogte voorstedelike teorieë en wilde bewerings is skynbaar selfs plooibaar vir 'christene'?"
David Icke se redenasie oor BRICS
2013-04-03 "Ontleed die situasie: China handel in dollars en euro met wêreld. SA handel in dollars met China."
Cornelius, einde van tog vir 2013
2013-04-02 "Om te dink dat ’n man so 5 miljoen rand nodig het vir aftrede, met afbetaalde huis, maak my bang, want dis in die afsienbare toekoms ..."
Moenie op pasgeboude muur staan!
2013-04-02 "Nou ja, ek moet vasbyt en klaar kry, nou is dit 'taai'!"
Kreoolse Afrikaanse toekoms?
2013-04-02 "Ek kry die gevoel dat die Genootskap vir regte aArikaans, juis gemik was teen Kaaps of kombuis-Afrikaans!"
Is Noordwes-provinsie dood en vrot?
2013-04-02 "Ek wens Sanral wil N12 verby hierdie vuil vervalle Noordwes-dorpe vat, Potchefstroom en Klerksdorp inkluis!"
Geheue kiekie van kampbedjie
2013-04-02 "Daardie kampbedjie het my geleer om enkele grootste teleurstelling in my lewe in vierkant in oë te kan kyk ..."
Cornelius Henn, om daai ou grys baard af te kry?
2013-04-02 "Dis net te moeilik om in koue water en stof te skeer in karoo! Dis mos vakansie vir gesig en baard?"
Lastige bemarkingboodskappe en oproepe?
2013-04-02 "Ek het genoeg lewensversekering, is tevrede met my selfoon, wil nie my kar verseker of ’n Tata koop nie!"
