Het Vlaams woordenboek » poepen
2013-04-25Vir my is daar heelparty woorde wat konsternasie sal veroorsaak as jy 'trots' afrikaans praat in Nederland en Vlaandere!
Interessante verskynsel met 'suurmynwater'!
2013-04-25 Na verlede week se geweldige reën in Gauteng, sien ek 'n verskynsel wat kommerwekkend is, tog interessant.
fokken / kweken / telen | VRT-Taalnet
2013-04-23 Die daktaalwoord is uit dieregedrag herlei na mensegedrag?
Is fok dan 'n anglisisme Jan Rap?
2013-04-23 Dis hierdie tipe misbruik van taal in Sa, wat my die moer inmaak ...
Het afrikaans 'n 'tense' tussen verlede en hede, wat aanhou?
2013-04-23 In Afrikaans is dit verlede, hede en toekoms? Geen voortdurende tye??
Jan Rap, my 'swak' taalgebruik?
2013-04-22 So soort van om my as persoon minderwaardig te laat oorkom.
Taal- en afkomsfeite van meeste wit afrikaners net so bietjie gebuig?
2013-04-22 Interessant is dat grafskrif op grafstene in Sa ook my waarneming in Sa laat klop met wat op Google beskikbaar is.
Kousale gevolg dat Afrikaans uit slawe ontstaan het?
2013-04-22 'kaaps' verwring die taalreëls, in tipiese disrespekvol manier tov geen respek vir wet en orde nie!
Flieks en musiek uit verskillende eras in hoërskoolfilms?
2013-04-22 'n Kortlys van hoërskool musiekfilms, wat romanse as ondertone gehad is:
Hoeveel Bart Nelle is daar na 1994 in SA?
2013-04-22 'boetie was eens die bliksem in', maar mat wit vroue wat na 1994 voorheen benadeelde agtergeblewenes by wet gemaak is, het boetie met sy spoke, soos Bart Nel, met sy vinger in sy dinges bly sit.
Afrikaans as taal van apartheidsonderdrukkers
2013-04-19 Afrikaans as taal van apartheidsonderdrukkers
