Geraas oor Zuma skuiwe net rookskerm vir ander globale probleme met SA?
2017-04-06"As Suid-Afrika ’n veilige hawe vir internasionale terroriste en misdaadsindikate is ..."
Russophobia as nalatenskap van Totale aanslag mentaliteit
2017-03-30"Dis verbasend hoe erg die Afrikaanse media nog aan Russophobia ly ..."
Zille en Kohler-Barnard se opmerkings
2017-03-24"PW Botha het in 1983 referendum gehou en apartheid geskrap ..."
Geo-politieke denkmodel al 70 jaar oud?
2017-03-17"Karl Haushofer was as afgetrede akademikus-soldaat ..."
Afrikaanse media verpot!
2013-09-12 Nog geen gedrukte media of radio in Afrikaans het berig oor Vsa-gesteunde Siriese rebelle se kindersoldate nie?
Obama-regime nie heeltemal so gewild nie?
2013-09-10 In SA maak die media asof Obama die wêreld se 'liefling op Loftus' is!
Vsa is nie waghond van wêreld nie!
2013-09-10 Die Vsa het onder die Obama-regime in 'n diktatorskap in die wêreld verander.
Geskiedenis geleef?
2013-08-29 My oumas was glad nie lief vir Paul Kruger nie, want hul was in ABO jong vroue en het ware geskiedenis geleef.
1983-referendum
2013-08-29 Kan Afrikaanse media dalk ware feite begin skryf of is dit geval dat te jong joernaliste stront gorrel, omdat hul bloot nie geskiedenis geleef het nie?
