Trump se muur?

  • 0

Was dit dalk Wall Street? 

VSA het 57 Tomahawk-missiele afgevuur en slegs 23 het teiken getref. Wat het van 34 ander geword? Minder as 50 % tref is nie suksesvolle operasie nie ... Dit is ook met Trump so en ook met Obama-regime ... 

Teen $1.5 miljoen van belastinggeld, waar is belastingbesparing in $51 miljoen wat net "verdwyn"  het saam met 34 missiele? 

Lyk my korrupsie is oral ...

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top