Brianvds, jou sinlose verduideliking!
2013-08-01 Te veel spring op 'n populêre wa van bewaring, sonder werklike kennis!
Wat is verskil tussen rioolplaas en voerkraal?
2013-07-30 Logiese vraag, is beeste dan nie juis Vegans nie?
Ian oor koningshuis in Brittanje?
2013-07-30 Ek raak nogals erg gefrustreerd met beterweterige omroepers, wat vra hoekom Suid-Afrikaners so oorhoop is met Britse koningshuis!
Renosters?
2013-07-30 Die renoster het nie natuurlike vyande oor nie en is half uit plek in die ewolusiegang van sake, nes olifante!
Cornelius, gesprekke op LitNet?
2013-07-29 Die 9 beginsels van Asatru word in elke huis in SA aan kinders geleer, tog word dit deur sommige as 'satanisme' beskryf!
Hersirkuleer en hergebruik?
2013-07-22 Wat van die tonne toiletpapier wat jaarliks in toilette afgespoel word?
George vs Wilhelm?
2013-07-19 Kleptokrasie van sg wêreld- en ander leiers, het altyd slegte gevolge vir gewone sterflinge!
Groener leef?
2013-07-19 Windkrag, sonkrag en geysers en selfs gas uit riool, vir huis gebruik? Of vir industriële gebruik?
ABO en Duitsland?
2013-07-17 Wel, dit is vir my baie interessant dat Koningin Victoria die ouma van Koning Wilhelm van Pruisse was en daarom het Duitsland nie aktief in ABO betrokke geraak nie.
Estelle Z, enkel SA-vroue soek geld!
2013-06-18 Kyk na al die advertensies in bv Farmer's Weekly. Ek het 2 maande terug advertensie geplaas, wat sê dat 'ek is arm, maar sien om na myself'! Geen respons!!
Trienie, huisgesin soos deur 'Jesus ingestel'?
2013-06-14 Wat 'n klomp bollie! Jesus had geen vrou in evangelies en dis mos begin van gesin? 'arm struggle' gee net narsistiese plesier?
Gelyke regte vir vroue-krieketspelers?
2013-05-09 Waarom is daar nog diskriminasie tussen geslagte in SA-sport?
