Facebook is 'n teistering!
2013-05-08 Kyk, ek is 'n geswore Druid, maar ek het nog nooit soveel viktimisasie van wedergeborenes beleef, as vandat ek my gedagtes op my blad begin plaas het nie.
Maya, Sa is moertoe! Setsidifatsi in Verre Oosrand-hospitaal!
2013-05-06 Ons het Vrydagnag die baba gered uit die vrieskas langs enigste toilet in erf in Daveyton! Pasgebore en yskoud!
Top Tv porno is stokou albatros!!
2013-04-30 Teenoor die lewendige sekskameras op Google, is enige ou porno film erg vervelig!!!
Church Fathers: First Council of Nicaea (AD 325)
2013-04-30 Vir al die wedergeborenes, klik op skakel om skepping van Jesus as God te lees!
Gebrekkige argument vir en teen geloof
2013-04-30 Niemand het werklike tasbare bewyse vir of teen geloof nie, maar wel baie tasbare onverdraagsaamheid vir mekaar!
Bruce Springsteen, uit my tienerjare tot nou?
2013-04-30 Springsteen kom uit sewentigs, met eerste album op langspeelplaat, The wild and innocent!
Maya, ek mis my 2 katte!!
2013-04-29 Ek wie kathater was, mis vir Koos en Katrina, my 2 swartpoot grys katte!
Maya, ontplof en inplof …
2013-04-29 Dit dui rigting aan waarin ontsteker die springstof laat ontsteek.
Wat my die dik die bliksem inmaak!
2013-04-29 Ek as motoris betaal my lisensiegelde en tolgelde, terwyl voetgangers my veiligheid bedreig deur op ryvlak te loop?
Seksuele volkstaal en eufemismen – Wikipedia
2013-04-26 Is baie Afrikaanse vloekwoorde niks anders as 'kaaps eufenismes' nie, maw glad nie regte vloekwoorde nie?
