Hans Richardt


Perdeby, lees nog my gekrabbel?

Hans Richardt 2013-03-19 Wel, dis een ding om in harmonie met natuur te leef, as natuur saamwerk? 

Perdebytjie, my tent in die tuin

Hans Richardt 2013-03-19 Streepmuise vlug net uit veld, as geelslang jagmaak op hul!

Jan Rap, skryf tog oor Promised Land?

Hans Richardt 2013-03-19 Terwyl ek jou geskrif as antwoord aan Francis Williams, speel my cd-snit deur Willie Nelson-living in the promised land!  

George Claasen, skryf tog vir ons versie oor die Avrocar-projek?

Hans Richardt 2013-03-19 Moet ek jou blink lek? 

Chris Dippenaar, Trienie kan brood en visse voer

Hans Richardt 2013-03-19 Sy kom mos uit familie wat wonders kan werk? 

Chris, streepmuise is 'n plaag

Hans Richardt 2013-03-19 Die veldmuise het verlede jaar my tent vol gate gevreet en so ook my klere!  

Wouter, Trienie het net as tipiese SA-vrou geskryf

Hans Richardt 2013-03-18 "As jy ’n hetroseksuele man is, sal jy al agtergekom het dat SA vroue dikwels hul alter ego front."

Wouter, jy is geregtig tov jou opinie oor RSG

Hans Richardt 2013-03-18 Ons mag egter wel verskil van jou opinie!  

SA se geslagsgelykheid is oordrewe

Hans Richardt 2013-03-18 Ek steek my nek ver uit, maar meeste stadsrade met dienste probleme, het vroue in die posisies waar hul nie dienste gelewer kan kry nie! 

My uitsig

Hans Richardt 2013-03-18 As dit afkoel in die Karoo en die mis vroegoggend op Roggeveldberge en veral Rebunie lê, dan is die nag se geraas en slaapversteuring vergete!  

Swak, SA media!

Hans Richardt 2013-03-18 Swak SA media 

Wat my as apartheidspolisieman dronkslaan

Hans Richardt 2013-03-18 Die SAP was nog altyd gemeng? 

Om agter in jou eie tuin te plak

Hans Richardt 2013-03-18 "Dis ’n wonderlike manier om jou eie tuin te beleef! Slaan ’n twee-man-tent in jou lapa op en beleef al die besoekers van laksman, suikerbekkie, grootooruil, piet-my-vrou, kokkewiet, muisvoëls, toktokkies, streepmuise, ja, selfs hardegat dikstert geel skerpioene!"

Geheuekiekie: My ouma en die voornemende verkragter

Hans Richardt 2013-03-18 My pa se ma, uit Abo, was ’n kwaai dapper ou vrou! 

Ek en Afrikaanse musiek

Hans Richardt 2013-03-18 Ek hou van Gansbaailapa op B-kante cd van Anton Goosen ...
Top