Ras en etnosentrisme niks uitsonderlik aan SA
2013-02-14 Swart Israeli's is die beste soldate en vreesloos vir Palestyne!
Karoo of Negev?
2013-02-14 Met al die peperbome, lyk die stukkie Negev, Chatzerim (gatseriem) darem nes die Karoo uit my foto album!
Yaffa is my gunsteling stad in Mediterreense landskap!
2013-02-14 Stormsee moet geskiedkundig word in die tipe waters, geleentheid om 'ewig' te onthou?
The New Age en Fransis Williams?
2013-02-14 Werk die ou ta dalk by dié koerant wat 'beeldbou' met geld van bv bankrot SAL?
Johannes Commestor, 'n man moet iets persoonlik ondersoek!
2013-02-14Die uwe staan in die IDF Lugvaartmuseum ...
Is 'patriotisme' nie net voorstedelike legende tans in SA?
2013-02-12Ek dink dat patriotisme deesdae van jou politieke party affiliasie afhang?
SA het van Doeners na 'small time' praatkultuur verander?
2013-02-12 Die enigste kenmerk wat Suid-Afrikaners gewild gemaak het, was hul kwaliteit werk en vasbyt!
Hoëveld-donderweer deesdae?
2013-02-11 Ek dink dat die geweld van so weerligstraal 'n mens ook in stukke kan ruk? Die natuur is darem gewelddadig.
Plaaslike radiostasies?
2013-02-11 Nou weet ek waar bv spesiale aanbiedinge op alles is in my omgewing en luister na beter musiek!
Ek moet bieg!
2013-02-11 Ek het nogal erg gesukkel met herstel van pype onder die wasbak van die badkamer.
Is daar nie Nuwe gesigte en stemme in SA vir TV nie?
2013-02-11 Sg akteurs het skynbaar alleenreg op Afrikaanse radio, TV, verhoog en flieks?
Geloofverslaafdes?
2013-02-06 Ek voel niks vir geskoktes wat skynbaar nie van vryheid van spraak en geloof gehoor het nie ...
