Hans Richardt


Varkspek en Jan Rap, simptome aanspreek van padslagting?

Hans Richardt 2013-01-15 Jul weet dat jul aan grootskaalse ontkenning ly en dat Enigste Ware oplossing is, om paas-en kersfees as amptelike vakansiedae af te skaf!

Reusedwerg, kitskoffie uit bv Duitsland?

Hans Richardt 2013-01-15 As afrikane, word baie landbouprodukte na bv EU of China of Indië uitgevoer, bv koffie uit Ethiopië!

Rasintegrasie vs etniese amalgamasie in SA?

Hans Richardt 2013-01-15 Tans is SA ten volle etnies en ras geïntegreerd, tog is daar konstant verwysing na sosiale geforseerde etniese amalgamasie op rug van 'n afgestorwe ideaal?

Gelykheid en waarde?

Hans Richardt 2013-01-15 As jy jou eie selfwaarde voortdurend afkraak, agv jou eie etniese herkoms, dan sal jy ander etniese groepe voortdurend aanval met blatante diskriminasie!

Plaaswerkerstakings, begin van honger in SA?

Hans Richardt 2013-01-15 Wel, die jaar het baie sleg begin! 13000 salarisse daarmee heen in mynbou, gaan ekonomie reeds knou!

Ideologie is verweef in tradisionele gebruike!

Hans Richardt 2013-01-14 Geen etniese tradisies en gebruike was ooit vry van ideologiese doelwitte en doelstelling nie!

Geheuekiekie

Hans Richardt 2013-01-14 Daar was tye toe baie 'vooraanstaande' wit mense in sulke sinkhuise gebly het, bv in Irene is Jan Smuts-huis.

Hoekom is Jacob Zuma gewild?

Hans Richardt 2013-01-14 Hy bly in Inkhandla, 'n IVP-vesting, in tradisionele leier hinterland van Kwa-Zulu Natal, wat baie klem op etnies eie tradisies en gebruike van Zoeloes plaas.

Ontlonting van ondergeskikte na 1ste 'kill'?

Hans Richardt 2013-01-11
Op my ouderdom is ek nou seker ervare?

Geheuekiekies?

Hans Richardt 2013-01-11 Sommige foto's bly soos 'n voorhamerhou?

Soen om te versoen?

Hans Richardt 2013-01-11 Wat ek met pyn opgeoffer het en stilgebly en aanvaar het, is nou dik vir 'n fokken daalder!

Die geweld van oorlog?

Hans Richardt 2013-01-10 Ek het die foto in die Scope as 13jarige gesien!

Ek soek hulp!

Hans Richardt 2013-01-09 My pitsa word 'n sinkplaat!

Yank tank vir retro-yuppie?

Hans Richardt 2013-01-09 Ja, wit was ook in my tyd vrek arm, met diskriminasie wat niks met velkleur te make gehad het!

Buurman?

Hans Richardt 2013-01-09 Ja hy het so Chevy Bellaire gery.
Top