Brittanje as oorsaak van WO2 met Venlo-insident?
2013-01-07 Het die Britte al ooit erken dat hul verskeie oorloë in die wêreld begin het?
Verregs en satanisme is al amper ewe diskriminerende terme in SA-media!
2013-01-07 Al die beweerde misdade was gemeenregtelik of wette regtelik teen sulke oortreders!!
Wat is balans in politieke skaal van etikettering?
2013-01-07 SA universele kultuur aangebring deur die grondwet, waarbinne tradisies en gebruike moet inpas, is beslis die balanspunt!
Soomloosheid vs naatloosheid?
2013-01-07 Soomloosheid spel verwaarlosing uit! Naatloosheid spel vormloosheid van 'n streepsak uit!
Persoonlike ruimte in Suid-Afrika?
2013-01-07 Ek dink my 2 dogters moet ambagsvroue word, ten minste sal hul tasbaar kreatief lewe, sonder om ander te beledig om kreatiewe betekenis uit te leef?
Totale aanslag era houding oor 'etniese amalgamasie' op LitNet?
2013-01-07 Ambagslui is nou gesog en in tekort, duidelik meer werd as na praat van 'n gejelde opinie?
Jan Rap, neem filmmaker soms persona van onderwerp aan?
2013-01-07 Ek het eerlik en opreg die mening dat sommige filmmakers hul so inleef in hul onderwerp, dat hy persona van bv bergies aanneem?
Wit tuisland?
2012-12-21 Dis 'n legitieme grondwetlike strewe waarvoor ek openlik 'n voorstander van is, binne 'n Afrika-tradisie, waar elke etniese groep met die tradisionele wetgewing so 'n wetlike reg as afrikaan gegee is!
Hoekom mag nie onbeskroomd wees wat ek is nie?
2012-12-21 Ek het nou net op 'n punt gekom waar ek wil leef as 'n wit Afrikaner!
Dankie vir Ramaphosa!
2012-12-19 Dalk kan die SA-ekonomie nou rigting kry tov van stakings en beleggings?
