Hans Richardt2012-11-19Ek dink dis tyd dat al dié geleerde skrywers op LitNet hul terminologie regkry, voordat die maaifoedies en swerkaters hul byvoeglike naamwoorde aan ander uitdeel in blatante onnoselheid.
Hans Richardt2012-11-16Hans dons de Lange was 'n kinderheld, wat vir een of ander rede nooit 'n 'nasionale held' was in geskiedenisboeke, waarmee populêre politieke konstruksie gepleeg was nie.
Hans Richardt2012-11-15Net soos jy Glo jy het 'n onaantasbare reg op jou opinie het, net so het ek dieselfde reg op my 'haelkorrels' wat jou konstant so diep kwes.
Hans Richardt2012-11-14Ek dink dat die populêre politieke konstruksie dat die meerderheid 'wittes' van 'n paar Indiese en Khoi slavinne afstam, is blatant vergesog.