'rightwing' definisie is misplaas in SA
2012-12-18 Die internasionale definisie van verregs, is dat sulke groeperinge verwag dat regering meer doen vir hul ideologie!
Wat wil ek bereik?
2012-12-14 Ek sanik oor politiek en geloof, omdat ek agterkom dat bepaalde groepe bv 'versoening' obsessiewes, dikwels oorboord gaan met hul pogings.
Sony experia selfoon is waarde vir geld!!!
2012-12-14 My opgraderingskeuse was 'n maand terug die Xperia!
Verregs vs links in SA tans?
2012-12-13 Om rondom die grondwetlike reg van vryheid van keuse mense polities te etiketteer, is blatant vermetel!
Etniese soomloosheid van Chinese kultuurrewolusie?
2012-12-13 Snaaks dat almal groot simpatie met Tibet het in SA, maar dieselfde soomlose samelewing bepleit, as wat Moa tydens 'kultuurrewolusie' afgedwing het!
Politieke korrekte clichés in SA grens aan gekkeparadys-etiket
2012-12-13 Ek is al gatvol vir geykte politieke korrekte clichés wat verwag word, anders word 'n etiket van 'verregse' op jou voorkop geplak!
Hemp as moontlike ekonomiese redder in SA?
2012-12-11 Lees ek in 'n bylaag van die Sunday Times 'n artikel van Tiara Walters oor hemp, waarvoor sy 'n eko-prys gewen het in verlede!
Samesweringsteorieë en voorstedelike legendes oor 'apartheid'?
2012-12-11 Ek is nou al gatvol oor bg oor NP-tyd vanaf 1984 tot 1994!
Kan SA die 3Biljoen koste van Krismis-padslagting bekostig?
2012-12-10 Skrap krismis agv onbekostigbaarheid!
Het ons Santa Klaus en krismisvader as Vredevors gekry?
2012-12-07 Ek verstaan al my lewe lank nie die christelike paashaas en Santa Klaus nie!
Bruin of kleurling?
2012-12-06 Kan iemand nou vir my opklaar of dit 'n kollektief vir minderhede is?
Karoo-fragmentering?
2012-12-05 Nou ja, niemand gaan duisende liters water skenk vir die boere se diere nie. Totsiens Karoo-lam.
