Ouma Anna?
2013-01-09 Sy het gesnuif en daar was altyd snuif en snot op haar bolip! Sy is 1 van die oumas uit die ABO!
Hemp en bamboes as eko vriendelike boumateriaal?
2013-01-09 Ek rook nie dagga en eet nie bamboes nie!
Indringerspesies en behoud van SA inheemse diversiteit?
2013-01-08 Is diversiteit van mense minder werd in SA as die van diere en plante?
Francois Verster as jy Ted Moore status bereik, praat weer met my!
2013-01-08 Ons in Benoni het dalk insigte en kwaliteite anders as res van SA?
Jan Rap, jou vabond!
2013-01-08 Ek word gereeld Sondae in my slaap gesteur as motorfietse verby brul op pad na 'n watergat met motorfietsband!
Geheuekiekies?
2013-01-08 Dit herinner my aan tye toe die Marlboro-man nog die maatstaf was op tydskrifte se agterblaaie, as voorkomsmaatstaf in SA!
Italiaanse geelperskesmous?
2013-01-08 Die perskes was harde werk, maar die ou blinkgevryfde kar wonderlik om na te kyk!
Agter op bakkie hospitaal toe in besoektyd?
2013-01-08 Aangetroude familielid het ons per geleentheid hospitaal toe gery om my pa te besoek.
Winkel toe in stofpad?
2013-01-08 Ek moes dikwels stofpad draf winkel toe, om sigarette te gaan koop.
