Hans Richardt


Minimumlone?

Hans Richardt 2013-02-05 Die staat betaal hul arbeid nie die huidige minimumloon nie.

Geloof is net nog 'n verslawing!

Hans Richardt 2013-02-04 Verslawing aan drank en dwelms word gewoonlik beskryf as 'n 'kruk' om deur lewe te kan kom. Klink dit bekend?

Trienie, jy is net soos KdK!

Hans Richardt 2013-02-01 As jou teiken nie skielik 'wedergeborene' wil word nie, dan gaan jy oor na subtiele beledigings.

Jesus sit op lemmetjiesdraad?

Hans Richardt 2013-02-01 So-iets tussen bevryding en nie-bevryding ...

Skaliegas/metaangas in SA-steenkoolmyne?

Hans Richardt 2013-02-01 In Evander is horde ou goudmyne wat bekend is vir metaangas. Hoekom ontgin Shell nie hierdie metaangas nie?

Persepsies van terreurgroepe in SA?

Hans Richardt 2013-02-01 Ek verstaan nie die Mangaung 5 vs Spoornet-kabeldiewe en definisie oor terreurgroepe?

Hernuwings van 'lisensies' in SA?

Hans Richardt 2013-01-31 Een ding wat die regering gerus moet na kyk en 'n 3jaar hernuwing voor kan instel, is vir huweliksertifikate!

Weer 'n inligtingskandaal met New Age?

Hans Richardt 2013-01-31 Dit klink of 1975/76 weer herhaal word!

Hemp, is dit 'pappegaai slaai'?

Hans Richardt 2013-01-31 Ek staan met 'n rol hemptou in winkel en wonder toe of so stukkie tou in die kies, soos roltabak, my 'n high sal gee of my valstande breek???

Maya, vroue wat inskryf na The Hitching Post?

Hans Richardt 2013-01-29 Waaroor dan altyd opsoek na christelike mans?

Chris Dippenaar? Kerk en samelewing herstel?

Hans Richardt 2013-01-28 Ek dink 'kerk' loop onmiddellik leeg as 'grootste christen van LitNet sou preek!

Hoe kan ek Jacobus Faasen help met sy disleksie?

Hans Richardt 2013-01-28 Ek kon agv bry, nooit 'r' op engelse manier sê nie!

Jan Raps?

Hans Richardt 2013-01-28 Klink my nogal of jy die goeie nuus op jou dag versprei het?

Ballas bak, geheuekiekie

Hans Richardt 2013-01-28 Koos moet weg!

Geykte politieke etikettering?

Hans Richardt 2013-01-25 PW het sy kritici 'kommuniste' genoem!
Top