Is ek 'terroris' as ek grondwet onderskryf?
2013-01-24 Is ek 'terroris' as ek SA Grondwet onderskryf?
Is jy 'verregse terroris' as jy op internet surf?
2013-01-24 Ek wonder oor vryheid van media en dan ook privaatheid van individu se selfoon by selfoonmaatskappye?
Vryheid van keuse vs soomlose amalgamadie?
2013-01-24 In soomloosheid verwagtinge, is daar weereens geen vryheid van keuse nie! Vir my is die punt in dit, 'you can't right a wrong, with another' baie waar.
Wit separatisme wêreldwyd?
2013-01-24Ek dink die SA-media kan gerus ophou om wit Afrikaanssprekendes as enigste wit separatiste in die wêreld voor te hou.
Jan Rap, '41 shots!?
2013-01-22 Ek is was nog altyd 'n Bruce Springsteen-aanhanger en het bykans elke Cd van die man!
Arbeidsonrus in landbou: gevolge!
2013-01-22 Vir elke plek in die internasionale markte wat verlore is, gaan heelparty boere bankrot gaan.
Manuel se ontwikkelingsplan???
2013-01-17 Dit het duidelik nie bestaande SA-besighede en boere ingesluit nie.
Vakbondkarakter in ontwikkelende SA-ekonomie?
2013-01-17 Duidelik het Cosatu en filiale, die oorregulering van arbeidsmark en funksie van Nedlac gemis?
Jan Rap, oor Jesus en padslagtings?
2013-01-17 Vra 'n Anglikaner my in 'n geforseerde Skotse aksent: 'have you found Jesus?'
Opkomende boere en plaasonteiening?
2013-01-17 Met die vakbonde in Wes-Kaap in boerderye, sal dit dalk goedkoper wees om plase aan regering te verkoop en die 'opkomende boere' aan hul lot met klimaatsverandering en stakings oor te laat?
Verregse wittes is tans 'n albatros
2013-01-16 Dit is ondenkbaar dat wit nou rassisties is teen wit in SA?
