Anglikaanse kultuur, met tradisies en gebruike in Sa!
2013-02-25 Begin by TV met sepies, flieks, die musiek, kos, klere en taal?
Christelike onsamehangende doktrine?
2013-02-25 Die stelling bv 'jou liggaam is 'n tempel van Jesus', maar dieselfde tempel gaan nie by wederkoms fisiese opstaan uit die graf of in die ewigheid in nie?
Luister/lees om fout te vind?
2013-02-25 Ek dink dat Suid-Afrikaners het vermoë verloor om te gesels.
Zimbabwe was broodmandjie 40 jaar gelede?
2013-02-20 Jislaaik ek deel Fransis Williams se euforie oor Afrika.
In Engelse omgewing het ek 'n 'foreign accent'?
2013-02-20 Staan en gesels ek met 'n ma en haar dogter in die buurt-supermark.
Trienie jy ken duidelik nie Hantam nie!
2013-02-20 Daar is nie juis 'bosveld' daar nie, tensy jy die karoobosse 'bosveld' noem nie!
Geloof is gebaseer op vrees en begeerte?
2013-02-19 Al die gelowe baseer hul dogmas op balans tussen vrees en begeerte.
My gunstelingvoël wat roep!
2013-02-19 Die bokmakierie of kokkewiet se roep laat my altyd tuis voel in die Karoo en vanoggend mis ek dit!
Hans Richardt-briewe: Israel; devaluasie van die rand; SA
2013-02-18 Realiteit dikteer dat SA-ekonomie in groot Kak is, met groeikoers 'n kwart van inflasiekoers.
Ek het gewonder oor daai koeksnybroeke in Israel??
2013-02-15 G'n wonder die Hooglied-lofsange was so melodramaties kwistig oor seks en lyf nie.
Ekonomiese groeikoers in SA moet meer wees as inflasiekoers
2013-02-15 Vir 'n ontwikkelende derdewêreldlandjie, sal SA se ekonomiese groeikoers vinnig meer moet word as die inflasiekoers! So ook om voortdurend werk vir groeiende populasie te kan skep.
