Wouter Ferns - 50 Shades of James Hadley Chase?
2013-03-15 Die veel besproke 50 Shades of Grey herinner baie aan James Hadley Chase se cheap seksboeke uit 1960's en 1970's.
Christene en hul geloof?
2013-03-14 Hier is 'n man so 6 jaar ouer as ek, wat besluit hy tree in die Karoo af! Sê ek verlede jaar in Augustus hy moet sy karavaantent met toue of moontlik, kabels, vasmaak!
So lyk ek nou in die Karoo!
2013-03-14 Jislaaik die flits van xperia selfoon kamera is skielik en skerp in die Karoo-nag!
Satan se goed?
2013-03-11'n 'Pastoor' het op dié datum by my aangekom en beweer ek is doenig met 'satan' se goed...??
Jonger armer jongmense is resep vir anargie!
2013-03-08 Werklose jongmense in Sa groei met elke publikasie van matriekuitslae!
Ragnarok of die 'finale slag tussen goed en sleg'?
2013-03-08 Die christendom se stories is darem lekker geanker in ouer gelowe se storielyne?
Cornelius Henn, bly jy is nie meer 'tokkelok' nie?
2013-03-07 Die Nore het met hul vroue wat hul gebuit het, handel gedryf, sover as Noord-Afrika en so onlangs as in bestaan van die Turkse Ottomanryk!
Verbale-diarree-sindroom kniehalter SA!
2013-03-06 Almal wil 'praat' en elkeen wil eie Wvk hou, om persoonlike obsessies te bevredig?
Spitbraai en party het basis in Asatru!
2013-03-06 In 'n Symbel was 'n os of perd gespitbraai en was drank volop!
Cornelius Henn, die Eddas en die gebruike van ons voorvaders??
2013-03-05 Asatru is die inheemse godsdiens in Noorse lande en is as amptelike regeringingestelde geloof erken daar!
Moet ek 'jammersê' vir Lulu?
2013-03-01 Skotteltjie, skotteltjie op die vloer, wie se voete stink die meeste?
Dit waarvoor Gerwel gestaan het, is ontkenning van universele regte!
2013-02-28 Wetlike afgedwonge etniese amalgamasie is teenpool van apartheid en misdaad teen mensdom!
