Wat sal christendom sonder legendariese figure wees?

  • 0

Ek praat nie van die 'krip scenario' nie! Ek praat van ons ongelowiges se paashaas, santa klaus, tandemuis, moeder natuur, vader tyd en kupid! Dan sonder dwergies vir hul tuine en feë vir die glaskaste! Ons 'satanisme' is darem diep ingebed in die wedergeborenes se lewens, so diep dat hul baie min oor sal hê, as hul van alles 'satanisties' in hul gelowige lewens ontslae raak! Vaal en erg vervelige mense!

Hans

Ns wat nog van 'windchimes' in tuine en groot feeste, nie net 'n broodjie en sardientjie nie?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top