Hans Richardt


Namataal en -kultuur?

Hans Richardt 2012-12-03 Hoekom moet die ATKV die Nama-tradisie van 'rieldans' as 'afrikaanse kultuur' bevorder?

Trienie, my katte?

Hans Richardt 2012-11-30

Leeus Trienie?

Hans Richardt 2012-11-30

Helderberg urban legend?

Hans Richardt 2012-11-29 Ek hoop Boeing is gedagvaar vir hul bevindinge?

Trienie, ek is gelukkig!

Hans Richardt 2012-11-27 Ek dink vandag toe ek my 2 gryskatte bad aan jou.

Mentaliteit in SA?

Hans Richardt 2012-11-26 Ek wonder of al die emosionele plakkers aandag kry by hul huise?

Trienie, wat probeer jy sê?

Hans Richardt 2012-11-22 Is jy 'n inmenger of 'n maatskaplike werker?

Urban legends'/voorstedelike legendes en dinge op LitNet

Hans Richardt 2012-11-22 Die tydlose toets sal wees om in ’n sekulêre staat die vakansiedae af te skaf.

Varkspek, Flaandere en VOC

Hans Richardt 2012-11-21 In 1795 het beide Flaandere en VOC ophou bestaan.

Varkspek, kyk 'nedersaksies' op

Hans Richardt 2012-11-21 As jy die dialekte wil verstaan, 'google' Nedersaksies-dialekte.

Trienie oor 'boerewors' en vroue

Hans Richardt 2012-11-21 Ek dink dat dit niks met 'lis van satan' te make nie, maar alles met sekslus en bipolariteit van SA-vroue wat jy beskryf.

Adel onder Afrikaners in SA?

Hans Richardt 2012-11-21 Van my voorgeslagte was bv in 1600's 'burgemeester' in Venlo. Dit was 'n koninklike bevestiging na verkiesing deur gulde.

'tuisland' Stellenbosch?

Hans Richardt 2012-11-21 Dit was blatant vermetel al die jare, dat 'Stellenbosch' hulself as 'akademiese bakermat' in SA voorgehou het.

Grasie van gewone man as skrywer?

Hans Richardt 2012-11-20 Ek glimlag vir die idee dat 'n skrywer meer gesofistikeerdheid sou hê, as 'n gewone man, wie sy ervaringe neerpen.

KdK - 'n Nazareth song uit 70's?

Hans Richardt 2012-11-19 Die gepaste liedjie vir jou karakter, sal die Nazareth song 'Holy Roller' wees.
Top