Hans Richardt2012-11-13Ek dink dat ek die rou senuwee geraak het, met die noem van opsetlike politieke konstruksie, van akademici om 'n 'nuwe nasie' te bou.
Hans Richardt2012-11-12Meeste veldslae was in die 'kolonie' soos Kimberley, Mafikeng, Ladysmith, Colesberg, Hantam, Okiep en Stormberg-"junction". Dit klink na aggressor eerder as slagoffer.
Hans Richardt2012-11-12Dis 'n uiters hoogsaangeskrewe militêre geskiedenis boek, met eerstehandse kennis geskryf, met insig van die man wie terrorisme en guerilla-oorlogvoering begin het