Jan Rap, VOC vs Britse kolonie
2012-11-05 Die groot oorweging was met die kompetisie in opium-handel in China.
Jan Rap, ABO-terroriste!
2012-11-01 Jan Smuts oa was afgevaardig om in die kolonie 'n terroris te wees na 1900.
Solidariteit-radio op internet?
2012-11-01 Ek stem nie saam met Solidariteit dat hul Afrikanerbelange dien nie, hul dien hul lede wat geld betaal se belange alleen.
Koffie kapitaal Thys Human(PTA)?
2012-10-31 Ek dink dat dit eerder Anglikaner moet word in dié nuwe millennium.
My naam en van se herkoms?
2012-10-31 Ek wonder wat die omvang van genetiese historiese indrukke en ervarings is?
Jan Rap, tuisland-idee met kerke?
2012-10-31 Sal almal met broeke op knieë staan by die poorte van die 'ware afrikaner tuisland'?
Jan Rap, Afrikaner as 'universele mens'?
2012-10-31 Laat ons die 'tuisland'-benaming na 'n Afrikaanse kollektiewe groeipunt verander en doen weg met negatiewe konnotasies.
Afrikaner stryery?
2012-10-31 Daar kan geen historiese adel in Afrikaans en Afrikaner bestaan nie, wat toegang kan eis by die Raad van Tradisionele Leiers, itv die wetgewing tans nie.
Selfbeskikking soos 'gypsies'? Tsk-tsk …
2012-10-30 "Jy kan toegang tot 'tradisionele leierraad' op jou maag skryf."
Jan Rap, jou keuse van tuisland?
2012-10-30 "Daar is tans 'n keuse, Orania, Vierfontein, Orania en Kleinfontein, wat geoormerk is as 'tuisland'-groeipunte."
