Hans Richardt


Jan Rap, anglikaner vs afrikaner?

Hans Richardt 2012-10-19 'Jan, my oumas het gesnuif en man móés hul soengroet. Ek het gedink dat inlê van alles onder son, normaal was."

Afrikaner-'tradisies'?

Hans Richardt 2012-10-19 "Dis tans afgewater tot bier drink en vleisbraai of potjiekos."

Jan Rap, tradisie vs kultuur?

Hans Richardt 2012-10-19 "As ek pitsa en pasta eet elke dag, is ek dan 'n Italianer? Kos maak nie 'n kultuur nie, dalk 'n tradisie."

Klerewinkel vir bo 50 mans?

Hans Richardt 2012-10-19 "Ek sukkel om klere te kry wat my smaak en sak pas."

Jan Rap, bloed SAP vs NP?

Hans Richardt 2012-10-19 "Ons het agterlik geraak omdat my pa 'n blêddie gebore SAP-man was."

Jaco Fourie, ek rook my hemp hemp?

Hans Richardt 2012-10-18 Synde jy so aangaan oor hippies en hemp wat as dagga gerook was, het ek vanaand 'n stukkie van hemp hemp in my pyp gestop. Dit het my laat hoes en niks verder nie.

Jan Rap, jou retoriek oor Afrikanerskap?

Hans Richardt 2012-10-18 Jou retoriek wys mos jou waardesisteem en persoonlike filosofie?

Musiek

Hans Richardt 2012-10-18 As mens na Springsteen se musiek oor vier dekades luister, kan mens die groei in mens by hom hoor. Van testosteroongedrewe man, na dieper denker oor lewe.

Witvleis vir ouer hart?

Hans Richardt 2012-10-18 Ek lees ook dat hoenderboere nou brommerlarwe kweek in tonne, om die hoenders se proteïene-voer te wees, om produksiekoste laag te hou en dit gee my 'n knop in keel deesdae.

Jan Rap, vrouslaan?

Hans Richardt 2012-10-18 "Ek is 'dapper', want sy is nog 2x maal my grote."

Dolf, kry 'n Stellenbosch-'cougar'?

Hans Richardt 2012-10-18 Lyk my jul manne sukkel daar, want die tannies laat jong manne en vroue 'sinkplaat stofpad' ry in Stellenbosch?

Dolf, dink jy iemand sal jou wil onthou?

Hans Richardt 2012-10-18 So Dolf, is jou eie waarde nie oorskat nie?

Dolf, my tyd?

Hans Richardt 2012-10-18 Ek luister musiek, nie klassiek, opera of Afrikaanse karaoke nie, wat mens laat dink.

Dolf, my tipe karakter?

Hans Richardt 2012-10-18 Als wat jul destyds by die ou SAUK as 'ongewens' verklaar het? Dan begin jy amper idee kry.

Mode vir bo-50 Afrika-man, Jan Rap?

Hans Richardt 2012-10-18 Waar de fok kom mense aan idee dat as jy oor 50 is, jy moet in 'n baadjie, langmouhemp en das op straat verskyn?
Top