Hans Richardt


Jan Rap, jy hou van my idee?

Hans Richardt 2012-10-18 Jan Rap, wat kan werklik tasbare resultate in 2 tot 3 jaar lewer? My bamboesvoorstel kan en so ook my hemp-voorstel.

Dolf, 'living in the promised land'?

Hans Richardt 2012-10-18 Willie Nelson sing “living in the promised, our dreams are made of steel ...”. Bob Dylan sê “a hard rain gonna fall”, vra “where have you been, my blue eyed son?”. Dan Leonard Cohen sê “hallelujah”?

Jan Rap, bamboes en hemp as veevoer?

Hans Richardt 2012-10-18 Hemp is goedkoper om te produseer as eweknie van katoen en hoef nie met gevaarlike gif bespuit te word nie.

Foto: My kat

Hans Richardt 2012-10-18 Ek dink hul behoort goed af te reken met veldmuise wat my elke jaar lastig val in Karoo, my tent en klere vol gate vreet.

Obama as 'hippie produk'!

Hans Richardt 2012-10-17 Nou ja, Jaco, dis hoekom die 'hype' ook kortstondig is? Barak Obama is mos 'n lewende gevolg van sy hippie ma.

Jan Rap, voorbeelde?

Hans Richardt 2012-10-16 "Net die paar, daar is hordes ander."

Evangeliese Jesus was nooit getroud nie?

Hans Richardt 2012-10-15 "Nou, as Jesus nooit in ’n heteroseksuele verhouding in evangelies was nie, waar kry Paulus hierdie vandaan, as ongetroude man wat sy liefde aan sy bediende verklaar?"

Diskriminasie teen vroue in SA?

Hans Richardt 2012-10-15 "Tog moet ek as 'polities wit' geklassifiseerde man in 2012 SA, die wrewel van hierdie onderdrukte vroue in die werkplek dra en voel."

Dolf, net eenvoudige vraag?

Hans Richardt 2012-10-15 "Klink vir my as ’n ander inset behalwe die man van ’n heteroseksuele verbintenis dan nog 'binne die eg' geag word deur jou?"

Dolf, wat ontstel jou so?

Hans Richardt 2012-10-15 "Dis dieselfde gevoel wat ek oor 'patriotisme' en ou NP gekry het op ’n kol."

Hoe bevry is die gemiddelde Suid-Afrikaner?

Hans Richardt 2012-10-15 "Aan die een kant 'regte' en aan die ander kant 'mindset'?"

Karoo 'branding'?

Hans Richardt 2012-10-15 "Om met houtdroppers ’n koelte te maak, is baie duur."

Biodiversiteit word soms oordryf in SA

Hans Richardt 2012-10-15 "Net minder vuurmaakhout en koelte vir diere en mens."

Moord nie meer so 'ernstig' in SA nie?

Hans Richardt 2012-10-15 "Daar is maw ’n duidelike verskil in die 'gewete van samelewing' vergestalt in die geslagsgelykheid samelewing van SA."

Geskiedenis en geloof 'reggestel' in SA?

Hans Richardt 2012-10-12 "Die agternatrekkers was dus nie moderne 'christene' nie!"
Top