Hans Richardt


Jan Rap, orakel in 'n boek?

Hans Richardt 2012-10-25 "Ek is geneig om jou punt te onderskryf oor kwazi-wetenskaplikes hier, wie 'n 'orakel' in 'n boek kry en dan postuleer dat almal die knie moet buig voor dié boek-orakel."

Lewe in 'real world' Oester?

Hans Richardt 2012-10-23 Wonder ek waar almal gaan skoolgaan en werk, as Karoo-fragmentering al die boere tot niet het, en wat gaan hulle eet?

Africa Burn, uitdruk van kreatiwiteit

Hans Richardt 2012-10-23 Ek is die ondenkbare 'hippie afrikaner' wat nog leef in SA, vrydenkend sonder zol of bier in hand.

SABC in regressie na die 70's

Hans Richardt 2012-10-22 Daarom dat ek weer in die hippie-era voel.

'counter revolution' op omgewing?

Hans Richardt 2012-10-22 Rachel Carson se silent spring het 'n groot bydrae tot die 'groen leef' van die hippies gelewer.

Tradisies vs kultuur?

Hans Richardt 2012-10-22 Jode het tradisies, alhoewel dit geloofstradisies is vir verskillende etnisiteite van Jode. Jode het nie altyd dieselfde kultuur as Israeli's nie.

Kultuur en subkultuur?

Hans Richardt 2012-10-22 Ek wonder of 'n mens tradisies en sub-tradisies kry?

Mbeki-bekentenis?

Hans Richardt 2012-10-22 Wat help dit, om nou te erken dat hy die probleme begin het, waarmee Zuma nou sit?

Jan Rap, ek hou nie van Orania nie

Hans Richardt 2012-10-22 Kyk, Orania (edms) bpk is beslis nie dié reddingboei vir alle wit Afrikaanssprekendes nie, agv die Vf+-familie-konsep.

Karoo-projek: idee

Hans Richardt 2012-10-22 Alle 'indringer'-bome is nie negatief nie.

Afrikaner is 'n paradoks

Hans Richardt 2012-10-22 Die benaming van Afrikaner is 'n deel van die gefabriseerde NP-geskiedenis, soos Pleysier se volkspele en Piet Retief as volksheld.

Retoriek druk waarde sisteem uit?

Hans Richardt 2012-10-22 "As 'n obsessie in 'n gebied onderliggend bestaan by 'n persoon, dan druk die persoon dit uit en jy beweeg hom/haar nie 'n aks nie."

Jan Rap, Neem-plantasies in Karoo?

Hans Richardt 2012-10-22 Die Neem-boom het soveel voordele, dat enige projek in bv die Karoo met so 'n eksperiment die moeite werd kan wees.

Jaco, weet jy wat’s die verskil tussen eras?

Hans Richardt 2012-10-19 Dalk was hippie-era meer substantief as wat jy en jou tydgenote ooit sal word?

Jan Rap, anglikaner vs afrikaner?

Hans Richardt 2012-10-19 Daai selfde 'skuld'-frase kom nou nog by SA-vroue in hul manipulasie uit?
Top