Hans Richardt


Hensoppers in ABO?

Hans Richardt 2012-10-12 "Nêrens hoor ’n mens dat baie arm wit Afrikaanse werkers as lede van die SAKP geïnteneer was in WO2 nie?"

Swart xenofobie in apartheid?

Hans Richardt 2012-10-12 "Feit moet nou van fiksie geskei word in die geskiedenis, sodat ons kan voortgaan."

1983 referendum 'ja' vs 'jammer sê' in 2012

Hans Richardt 2012-10-12 "Daar was na die referendum in 1983 tog geen wesenlike apartheid in SA oor nie ..."

Wat maak alles tog saak?

Hans Richardt 2012-10-12 "In die dood is alles tog gelyk kompos in grond of as in die wind?"

Dolf, jy speel die man, nie vraagstuk?

Hans Richardt 2012-10-12 "Dis Josef se stamboom en nie dié van die 'heilige gees' nie."

Jesus, kerklike modelle ’n oksimoroon?

Hans Richardt 2012-10-12 "Lyk my kerklike Jesus-modelletjies is inherent ’n oksimoroon in wese ..."

Die anatomie van die kat penis?

Hans Richardt 2012-10-12 "Tot ek op die web lees dat die katmannetjie se penis die hele lengte vol weerhake is."

Om ander te oortuig?

Hans Richardt 2012-10-12 "Saambly word nog negatief deur kerke in 2012 geoordeel."

Cornelius Henn, jy praat 'om' vrae

Hans Richardt 2012-10-10
Ten slotte, ou Dawid het elke sonde van 2012 SA-man gepleeg, van gesinsgeweld, moord, owerspel, gevegte met vyande en is dood sonder 'n 'bloeiende hart' van 'jammersê' en 'voetewas'!

Dr van der Walt se Piet Retief?

Hans Richardt 2012-10-10 Piet Retief was nie juis 'n 'skoon' voorbeeld van wetsgehoorsaamheid nie en eintlik moes hy trek om die tronkstraf onder Britse koloniale wetgewing vry te spring?

As SA-geskiedenis eerlik geskryf was?

Hans Richardt 2012-10-10 Bv dat skrywer van die 'Gelofte' 'n bruin pastoor met 'n wit vrou was? Dat Piet Retief 'n swendelaar en tenderpreneur was? Dat Paul Kruger 'miljoene' diefstal van belastingbetalersgeld was?

Ai Trienie ... liefdesverhouding?

Hans Richardt 2012-10-04 Ek dink ek sal vir die 1ste vrouepous in Rome wag. Dan is die 'koning' mos op die troon?

Jesus van die evangelies buite-egtelik

Hans Richardt 2012-10-04 In Mattheus 1 staan duidelik dat Jesus 'n buite-egtelike kind van die 'heilige gees' was en Josef was die bliksem in.

Kerke praat OM enige Bybelvraag

Hans Richardt 2012-10-04 Die kerke en hul aanhangers gee nooit reguit antwoord, maw reg of verkeerd, oor Bybelvrae nie.

Lonmin ondersoek 'baie onpersoonlik'?

Hans Richardt 2012-10-04 Lila Magnus het 5 minute aan die 'onpersoonlike' ondersoek van 'presidensiële kommissie' op RSG spandeer.
Top