Hans Richardt2012-10-26"Dis makliker om in my eie bloedvoorvaders en -moeders te glo, wat my bek gevoer het en my gat gewas het. Hoekom aan 'n klomp onverwante onbekendes as my 'redder' dink en hul verafgod?"
Hans Richardt2012-10-26"Jy staan 'n tipe Amish-tuisland voor, waar almal 'kultuur' en 'sub-kultuur' van suip, braai, potjiekos en saam pomp beoefen in Afrikaans?"
Hans Richardt2012-10-25Ek dink geen vrou het ooit 'n eie opinie nie. Gemeet aan handjie vol meelopers wat agter 'n ander se opinie aan drel op LitNet, moet jou al oortuig.