Hans Richardt2012-11-05Die Nederlandse koningshuis voel 'n fok vir straatname wat in Pretoria verander was, want hul het nooit 'n direkte historiese verbintenis met Pretoria gehad nie.
Hans Richardt2012-11-05Die Kaap was gevat om die kompetisie vir slawehandel in nuwe wêreld te stop na die Wes-Indiese kolonies van verskeie Europese lande.