
LitNet-blokraai: Die invloed van musiek
2021-04-14Wat ook al jou gemoedstemming, daar sal altyd ʼn deuntjie of liedjie wees wat jou hartseer of weemoedig stem, jou laat verlang, of jou laat glimlag. Hierdie blokraai is gemaak vir pret by die huis, maar kan ook in die klaskamer gebruik word.

LitNet-blokraai: Musiekstudies
2021-04-14Musiek is die kuns om klank en stilte te organiseer, om daarmee die intellektuele, emosionele en geestelike aspekte van menswees uit te druk. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Besigheidstudies
2021-04-06Besigheidstudies ondersoek besigheidsbeginsels, ook die teorie en praktyk wat die ontwikkeling van entrepeneursinisiatiewe, volhoubare besighede en ekonomiese groei ondersteun. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Stokperdjies
2021-04-06Stokperdjies hou talle voordele in, die aanleer van nuwe vaardighede stimuleer ons breinnetwerke. Hierdie blokraai kan dalk net help!

LitNet-blokraai: Die paashaas en die paaseiers
2021-03-24Paasfees word oor twee weke wêreldwyd gevier. Alle Christene ken die oorsprong van dié wonderlike fees, maar hoe pas die paashaas en paaseiers hierby in? Klik hier vir ’n ondersoek na die paashaas en die eiers in sy mandjie. Dié artikel verskaf ook leidrade wat sal help om die blokraai in te vul.

LitNet-blokraai: Religiestudies
2021-03-24Religiestudie lei tot die erkenning van insig in en waardering vir ’n verskeidenheid religieë binne ’n gemeenskaplike mensdom. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Lewensoriëntering
2021-03-17Lewensoriëntering is die studie van die self in verhouding tot andere en tot die samelewing. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Menseregte
2021-03-16Hoe goed ken jy jou menseregte? Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Droomdelwers deur Esta Steyn
2021-03-10Die karakters in Droomdelwers het almal drome: liefde, geluk, om dinge te behou soos dit is, om ’n goeie toekoms te hê. Hierdie blokraai en ’n kort analise van die roman kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Letterkunde-onderrig
2021-03-10Die onderrig van letterkunde is nie altyd maklik nie, maar hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Wiskundige Geletterdheid
2021-03-03"Wiskundige geletterdheid behels die vaardighede wat individue in staat stel om sin te maak van, deel te word van, en by te dra tot die wêreld van die 21ste eeu – ’n wêreld wat gekenmerk word deur getalle, argumente gebaseer op getalle en data wat op verskillende maniere aangebied en verdraai kan word."

LitNet-blokraai: Probleemoplossing in Wiskunde-onderrig
2021-03-03"Skoolwiskunde word vanaf die begin van hulle skoolonderrig deur baie leerders beskou as ’n moeilike en vervelige vak. Daarom is dit belangrik dat die onderwyser ’n leeromgewing skep wat die leerders volgens hulle vermoëns ondersteun en aanmoedig."

LitNet-blokraai: Ekologie
2021-02-23Ekologie is die studie van die interaksie van organismes met mekaar. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Lewenswetenskappe
2021-02-22Lewenswetenskappe is die wetenskaplike studie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Kreatiwiteit
2021-02-17Hierdie blokraai oor kreatiwiteit kan alleen ingevul word, of saam met iemand spesiaal. Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon.