Die jeugboek Anna Atoom, wetenskapfiksie en omgewingsgesprekke
2017-06-15"Niks verhoed ... die wetenskaponderwyser om fiksietekste soos die Anna Atoom-reeks, met die talle feiteblokke, in die klaskamer in te span nie."
Skoolleiers en sosiale geregtigheid: ’n onderhoud
2017-06-07“Ek is ’n voorstander van die begrip van gedeelde leierskap wat gebaseer is op die idee dat leierskap nie die uitsluitlike domein van een individu is nie, maar in baie mense gesetel is. Ek glo dat alle opvoeders die potensiaal het en geregtig is om tot leierskap by te dra.”
Om al die balle in die lug te hou: 'n Gesprek oor rolkonflik by manlike onderwysers
2017-05-31"Hierdie navorsing het bewys dat rolkonflik ’n baie ernstige werklikheid is waarmee rekening gehou moet word. Alle opvoeders beleef rolkonflik tot ’n sekere mate. Dit is uiters belangrik dat persone in gesagsposisies by die werk asook gesinslede toegerus moet word om rolkonflik te begryp en te minimaliseer."
Kinders se leesprobleme: is daar oplossings?
2017-05-18"Ongeletterde ouers kan stories vertel en hulle kinders aanmoedig om te luister, aandag te gee en die stories te herhaal. Maak die kinders bewus van klanke, vorme en kleure."
Onderwêreld: gewaagd of geslaagd?
2017-03-28"Adolessente beleef nie noodwendig meer ’n 'beskermde wêreld waarin hulle veiligheid ervaar' nie. Ons kan hierdie kontensieuse onderwerpe nie meer van hulle weghou en hulle leesstof langer in watte toedraai nie."
Die "ons" in Afrikaanse handboeke
2017-03-20"Ek dink almal kan op hierdie stadium ’n tuiste in Afrikaanse handboeke vind, maar ons moet net bly waak daarteen dat ons nooit weer ’n 'ons' en 'hulle' in ons handboeke skep nie."
Selfoonwoordeboeke, ’n onderhoud
2017-03-07“Woordeboeke moet as kennisbron gesien word – houers vol nuttige taalkundige inligting.”
Decolonising education in South Africa: An interview with Aslam Fataar
2017-01-23"Intercultural education promotes a type of epistemic openness to the knowledges of all human beings."
Ontsluit die fondse van kennis: Estelle Kruger gesels met Henry Fillies
2017-01-10Dit is die begin van ’n nuwe skooljaar en die land gons nog oor verlede jaar se matriekuitslae. Orals lees mens van geweldige ongelykheid in Suid-Afrikaanse skole. Maar nie almal sit net en toekyk nie. Aslam Fataar en Henry Fillies is besig met navorsing in skole binne werkersklasomgewings. En hul positiewe bevindings binne die gemeenskap laat mens nadink.
Sosiogramme en genetwerkte leer: ’n soort opsitkers vir onderwysers
2016-11-30"Onderwysers kan baie by mekaar leer. Soms gebeur dit nie. Wáár kan onderwysers met mekaar gesels oor dinge wat noodsaaklik is? Die web kan dalk gebruik word om 'n tuiste te skep."
Boekresensie: Harry Griesel I: Operasie spookredding deur Sonja Kaiblinger
2016-11-24"Hierdie boek is ten spyte van die grieselrige gedagtes nooit te skrikwekkend vir jonger lesers nie en ’n mens is nooit seker watter belaglike dinge volgende gaan gebeur nie."
Boekresensie: Die Engelsman in my slaai deur Dihanna Taute
2016-11-11"Die Engelsman in my slaai is ’n prettige tienerromanse vir meisies."
Dink buite die boks: die belang van die vak wiskundige geletterdheid
2016-09-22"As dit ’n uur neem om ’n gat te grou, hoe lank neem dit om 'n halwe gat te grou?"
As universiteite verengels, hoe gemaak met opvoedkundestudente wat by Afrikaanse skole gaan skoolhou?
2016-09-02"Om opgelei te word as onderwyser deur medium van Engels is die realiteit vir meer as 90% van onderwysstudente aan Suid-Afrikaanse universiteite."

