
Aktiewe demokrasie in die kunste
2024-03-11"Marlene le Roux is baie bewus van die uitdagings wat gestremdes in die gesig staar wanneer hulle maar net wil deelneem aan gewone aktiwiteite in die samelewing, en sy setel haar aktivisme daarrondom."

Is die Afrikaanse boekebedryf ’n sinkende skip?
2024-03-04"Niemand wil skryf wanneer hulle harde werk gesteel word deur boekdiewe aan die een kant en onteien word deur die staat aan die ander kant nie. Raai wat? Afrikaans gaan aan die kortste end trek. Minder Afrikaanse skrywers beteken minder Afrikaanse boeke."

Boekfeeste as "veilige" ruimtes
2024-02-27"Ruimtes waar kuns in alle vorme aangebied word, behoort verrykende, verruimende en demokratiese spasies te wees waar almal hulleself op gelyke vlak kan geniet."

Verkiesing 2024: Wat soek kiesers?
2024-02-20"Dis tyd dat politieke partye van dwarsoor die spektrum begin om in die gemeenskappe uit te gaan en insette van alle vlakke van die samelewing verkry. Hulle sal gou genoeg uitvind dat mense presies weet wat nodig is om hulle omstandighede te verlig."

Staatsrede 2024
2024-02-09"Die staatsrede was ongewoon niksseggend en onsamehangend. Indien ek byvoorbeeld ’n drinkspeletjie sou gespeel het waar ek ’n sluk hardehout moes neem elke keer wanneer staatskaping, korrupsie of Madiba genoem word, dan sou ek teen halfagt onkapabel gewees het."

Oor godsdiens in skole
2024-02-05"As Gretha Wiid in die skool mag kom, dan moet die imam van die moskee om die draai ook kan kom. En die Joodse rabbi of die Hindoe-swami of die Wikkaanse heks."

Geweld teen vroue: Dit is tyd dat mans begin praat: ’n resensie
2024-01-30"Opvallend en raar is die wyse waarop geestelike leiers in beide die Christelike en Moslem-tradisie worstel met die gebrek aan ondersteuning in die kerk en moskee wanneer vroulike lidmate geweld ervaar, veral wanneer die geweldenaar in ’n leiersposisie in die geestelike instelling is."

Die regte kant van die geskiedenis
2024-01-29"Vir Suid-Afrikaners wat meen ons moes nooit hof toe gegaan het nie, net die volgende: Jy was aan die verkeerde kant van die geskiedenis met apartheid en jy’t nog steeds niks geleer nie? Sies."

Ons weet wat hulle nie weet nie. Of weet ons?
2024-01-22"Ekself het baie lekker gekry toe ek lees dat die Kanadese sanger Drake R13 miljoen verloor het nadat hy teen Stillknocks gewed het. Moet nooit teen ’n Suid-Afrikaner wed nie, dit behoort almal nou al te weet."

Moenie kêk en politics mix ie, Uncle Cyril
2024-01-12"Djulle het mos gesê die ANC gaan rule tot Jesus kom. Hoe smaak it dan nou vi my djulle worry oo Zuma die party gan split?"

Is ons paroolsisteem te vertrou?
2024-01-09"Sou dit ’n verskil maak indien die publiek geweet het wat die kriteria is waarvolgens gevangenes op parool vrygelaat word? Sou dit ’n verskil maak indien hulle bewus was van die vele suksesverhale waar persone wat op parool vrygelaat is, suksesvol herintegreer is in die gemeenskap?"

Is daar nog rede tot feesviering hierdie Kersfees?
2023-12-19"Vanjaar, met oorloë wat oral woed, is daar wêreldwyd selfs minder rede om Kersfees te vier. In Bethlehem, sentraal aan die Kersverhaal, word kinders daagliks uitgemoor."

Oor volksmoord
2023-12-13"Hoe ironies dan dat Israel juis nou in die spervuur kom omdat hulle besig is met volksmoord van die Palestyne. Het hulle ’n reg om hulself teen aanvalle te verdedig? Natuurlik. State en individue het daardie reg. Maar selfverdediging het perke. Wanneer die aanval verby is, moet die selfverdediging gestaak word, anders is dit ’n nuwe aanval ..."

Die onsigbaarheid van armoede
2023-12-05"Armoede maak soveel mense onsigbaar. Armoede stroop mense van alle waardigheid, dit stroop hulle van geleenthede, dit stroop hulle van die basiese reg om as gelyke behandel te word."

Oor boekresensies, lesersindrukke, uitgewers en skrywers
2023-11-28"Eerder as om óók hier in die kryt te spring oor wie wat mag doen, wil ek eerder fokus op ’n speler wat verlore raak in die losgemaal: die leser."