Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Theuns Eloff

  • 1

Freek Robinson gesels met Theuns Eloff, voorsitter van die Trust vir Afrikaanse Onderwys, oor opwindende inisiatiewe rakende moedertaalonderrig binne die openbareskoolstelsel, asook in onafhanklike en aanlyn skole.

Lees meer oor skoolverwante sake en die taaldebat op LitNet:
Lees en kyk ook:

Afrikaans: ’n Tydlyn vir skole

’n Donker wolk en ’n nuwe skooljaar: ’n gesprek met ’n skoolhoof van Kuilsrivier

Hersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande

Afrikaans uitheems? Nzimande se bedrieglike woordspeletjies

Mediavrystelling: Afrikaanse Taalraad oorhandig ope brief aan Ramaphosa

Afrikaans oorleef by US solank dit "redelikerwys doenlik" is

Nuwe taalbeleid van die US – die Afrikaanse Taalraad reageer

Universities South Africa [USAf] colloquium: "The challenges in the implementation of the new language policy"

Hofuitspraak oor Afrikaans by Unisa ’n ligpunt in ’n donker omgewing

US-taaldebat 2021: Is die Universiteit Stellenbosch besig om Afrikaanse studente te ont-taal?

Griefskrif met sewe eise vir Afrikaans aan US oorhandig

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hein Willemse en Conrad Steenkamp

Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams

Barakat-program: Eis jou moedertaal terug

Belgiese akademikus stuur sterk boodskap aan US

Die klassifikasie van Afrikaans


  • Foto van Theuns Eloff (onderhoud-grafika): Naomi Bruwer
  • 1

Kommentaar

  • Gustaf Claassens

    Hierdie gesprek is in twee opsigte belangrik en van betekenis. Enersyds omdat Freek Robinson met ’n onderhoud soos dié Afrikaans op die agenda van debat en bespreking hou en tweedens dat iemand soos Theuns Eloff die persoon is wat antwoorde verskaf en sake in pepektief plaas. Hy het hom oor jare bewys en onderskei as iemand wat goed toegerus is om dit te kan doen. Hoewel Afrikaans onder beleg is, is die deur nog op ’n skrefie oop. Inisiatiewe van organisasies en diesulkes soos Theuns Eloff, help dat die deur nie toeklap nie, soos duidelik uit die onderhoud blyk.

    Die land het vele knelpunte maar mens moet leer om soveel balle moontlik in die lug te hou. Die een ding doen en die ander nie nalaat nie. Dis moeilik maar daar’s ’n onblusbare wil by meer as genoeg mense om vir Afrikaans te werk. Solank dit die geval is en bly, sal die hoop nie beskaam nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top