Afrikaans uitheems? Nzimande se bedrieglike woordspeletjies
“Nzimande se taktiek om inheems as begrip te verruim, laat diĆ© heromskrewe begrip onder sy eie teenstrydighede en absurditeite inmekaar stort. Die gevaar bly wel dat Nzimande se opponente nie sal insien dat sy verruiming van die begrip ongeregverdig en onhoudbaar is nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed