Verwarring oor die Nasionale Dialoog
2025-07-22Is die Nasionale Dialoog teen R700 miljoen ’n goeie ding? Dit vra Freek Robinson aan Theuns Eloff. Eloff antwoord dat die idee goed is, maar die toepassing nie. Hy verduidelik die aanloop tot die Nasionale Dialoog, wie deelneem en wie nie, en hy bekyk die alternatiewe vir dit wat deur die President aangekondig is.
RNE versus ’n koalisieregering
2024-06-12Hoe werk ’n regering van nasionale eenheid (RNE) in die praktyk? Hoe verskil dit van ’n koalisieregering? Wat het die RNE van 1994 behels? Met Vrydag se parlementsitting om die draai, gesels Freek Robinson met Theuns Eloff, onafhanklike politieke ontleder.
Die Afrikaner Verklaring: Saambou of laertrek?
2024-04-24"Ons wil saamwerk om die land ’n beter plek te maak." ‒ Theuns Eloff. Freek Robinson gesels met Theuns Eloff (fasiliteerder van die inisiatief), Christo van der Rheede (FW de Klerk-stigting) en Barend la Grange (Dialoog vir Aksie).
Afrikaans word in 2025 100
2023-05-11Op Maandag 8 Mei 2025 sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans ’n amptelike taal van Suid-Afrika geword het. Afrikaanse organisasies word genooi om by Afrikaans 100-feesvieringe betrokke te raak. Freek Robinson het met Theuns Eloff gesels oor hierdie inisiatief, oor die stand van Afrikaans, en die noodsaak van moedertaalonderrig.
Reguit met Robinson: ’n videogesprek met Theuns Eloff
2022-01-20Freek Robinson gesels met Theuns Eloff, voorsitter van die Trust vir Afrikaanse Onderwys, oor opwindende inisiatiewe rakende moedertaalonderrig binne die openbareskoolstelsel, asook in onafhanklike en aanlyn skole.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theuns Eloff
2021-07-06Theuns Eloff verduidelik wat by Nkandla gebeur het die afgelope naweek, waarom die polisie nie opgetree het nie, en hoekom die Konstitusionele Hof bereid is om weer Zuma se aansoek aan te hoor.
Turning point by Theuns Eloff: "Just before midnight" seminar
2017-11-22"Help build constructive interpersonal relations at grassroots level. Combat racism and intolerance from both sides – left and right."
Die universiteitswese in Suid Afrika: 'n toekomsperspektief vir Afrikaanse instellings
2016-02-23"Goedbedoelende lede van universiteitsbesture en -rade, asook akademici en studenteleiers, sal hulleself moet vergewis van die werklike kwessies waaroor dit gaan. Ons kan nie langer politieke en ideologiese ongeletterdheid bekostig nie."

