Hersien jou gedagtes oor Afrikaans, minister Nzimande

“DAK Netwerk sal graag wil weet hoe die Minister en sy raadgewers tot die besluit gekom het dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie. Watter formule is gebruik? Iemand kan nie op ’n oggend wakker word en bevind dat Afrikaans nie ’n inheemse taal is nie.”