Afrikaans oorleef by US solank dit "redelikerwys doenlik" is
“Die woorde ‘waar redelikerwys doenlik’ kom nie minder nie as 16 keer in die dokument voor wanneer Afrikaans ter sprake is. Hoe lank sal dit nog ‘redelikerwys doenlik’ wees om in sekere modules in Afrikaans klas te gee aan die US en wie gaan daaroor besluit? is ’n vraag waaroor baie mense wonder.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed