Pasgelaai
Hoe gaan die DA hom strategies posisioneer teenoor die ANC?
2020-08-06"Is die tafel nou behoorlik met verskillende beleidsopsies vir die DA gedek om hulle daadwerklik so strategies te posisioneer om ’n tasbare alternatief vir die ANC te kan wees?"
Media release: Unmasking Evita to be livestreamed on Women’s Day
2020-08-06Unmasking Evita will livestream from Penny Lane Studios in Cape Town across the world into the homes and hearts of her subjects on Women’s Day, this Sunday, 9 August at 6 pm.
Vroulike karaktersubjektiwiteit: die strategiese gebruik van nomadiese skryf deur Eleanor Baker
2020-08-06"Die onderliggende hipotese is dat Baker hardnekkig haar eie weg ingeslaan en bly skryf het oor vroue se strewe na ’n ander identiteit as dié van die onderdanige vrou, en die gestereotipeerde voorstelling daarvan."
Female character subjectivity: the strategic use of nomadic writing by Eleanor Baker
2020-08-06"All her novels dealt with women in crises, often in precarious personal relationships. It is possible, even probable, that this subject matter negatively impacted on the literary reception of her work."
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Johan Burger
2020-08-06Johan Burger praat met Freek Robinson oor waarom die misdaadsituasie in Suid-Afrika buite beheer is. Freek vra: "Is misdaad so endemies in ons samelewing dat dit al deel is van ’n hedendaagse normaal?"
o die genoegdoening
2020-08-05"o die genoegdoening
dat die ongedansde dans sal uitdans
dat alles en soms selfs te veel gesê word"
Wat wou
2020-08-05"daar was die agtermiddagradioprogram se arias
die sang van tenoor teenoor die sang van sopraan
om op te reken"
In memoriam: David Piedt – ’n toonaangewende lewe
2020-08-05"Soos soveel ander byeenkomste moes die KKNK egter ook noodgedwonge afgestel word weens die wêreldwye koronapandemie, wat reeds meer as 500 000 Suid-Afrikaners geïnfekteer het en die lewe van meer as 8 000 geëis het. Dié virus het nou die David wat die apartheid-Goliat oorwin het, neergevel."
Femicide in South Africa – an interview with Nechama Brodie
2020-08-05"It’s important that we understand that femicide is not something that happens only when there is a big story in the news – but it is systemic, and it has been happening over a long period of time; it exists as part of a broader society that has allowed and encouraged violence to be used as a solution or as a means to an end."
Maar wat beteken #challengeaccepted regtig?
2020-08-05"Ek wonder hoeveel van die vroue wat hulle wit-en-swart foto’s plaas, die moeite gedoen het om uit te vind waaroor dit regtig gaan."
WAT: #WysJouWoord vir Afrikaanse Taaldag
2020-08-05Moeg van by die huis rondsit terwyl die skole gesluit is? Raak kreatief in Afrikaans en illustreer jou gunstelingwoord.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2020
2020-08-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Outomatiese spraak- en sleutelwoordherkenning in Afrikatale
2020-08-05"Om byvoorbeeld die vermoëns van die bekende wetenskapsfiksierekenaars soos HAL in die fliek 2001 Space Odyssey en Star Trek se Computer te ontwikkel, vereis ’n ingewikkelde kombinasie van prosesse soos spraakherkenning, natuurlike taalbegrip, liplees, natuurlike taalgenerering en spraaksintese."
Geen bekendstelling nodig nie
2020-08-04"Vliegtuie hef liggaamsruimte op,
forseer intimiteit met vreemdes."
Kuns ná COVID-19: Ironie in isolasie
2020-08-04"Die klassieke, libertynse gedagte het juis die kunswerk tradisioneel in dié intieme verhouding voorgehou: een-tot-een, kyker en denker teenoor die uitdaging en omgang met die werk in oënskou. Die intimiteit van die gedig. Die nabyheid van die ets. Die roman wat in jou leestyd afspeel. Die beeldhouwerk wat net jóú driedimensionele ruimte deel."
Nuut by LAPA in Augustus | New releases in August
2020-08-04Kyk watter nuwe boeke in Augustus 2020 by LAPA verskyn.
Boekuittreksel: Maggie – My lewe in die kamp deur Maggie Jooste
2020-08-04"In elke ronde tentjie het ’n paar Kakie-komberse op die vloer gelê, dit was al. Ma het een kombers op die grond gegooi en toe ons sewe om die paal in die middel gaan sit het, was die ou tentjie stampvol."
"I was not supposed to enjoy Cursed" – a review
2020-08-04"I was right. It is kinda lame. Really. Still, I think you should give it a try."
