Pasgelaai
Mossie en Merv en die verlokking van die langpad
2020-08-14"Met die terugry kry my fiets ’n pap wiel. Ek staan die band langs die pad en pomp (tjierie-tjierie) toe twee redelik gehawende mans in ’n garerige, vierkantige bruin tjor – ’n Mazda of Datsun of iets – langs my stilhou. Ek was destyds oop vir die lewe en belewenisse; ek wou alle soorte mense leer ken om oor hulle te skryf."
kykNET: Die vroue neem (amper) oor op Toks & Tjops
2020-08-14Dis Vrouemaand en op die gewilde rugbyprogram Toks & Tjops gaan vroue ’n groot deel van die program uitmaak.
Boekklubs, boeke lees en boeke praat ten tye van ’n pandemie
2020-08-14"Boekklub, leesgeselskap, leeskring. Daar is die tegniese verskille, ja, maar in die tyd van korona is daar een ooreenkoms ongeag: Ontmoet aanlyn of dan nie meer nie."
NP Van Wyk Louw (oorlede 18 Junie 1970); COVID-19: ’n Kuier met NP agter slot en grendel
2020-08-14"En toe klink ons ’n glasie saam – ek en die Shakespeare van Afrikaans – en hy sê: 'Dis daai blêrrie soetwyn.'"
Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen
2020-08-14Is jy in graad 8? Wil jy wiskunde voorberei vir die September-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.
Pasverskyn: Slagoffer deur François Smuts
2020-08-14Dawid Neethling is ’n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met ’n deeltydse pos by die universiteit, ’n knalgeel Porsche en ’n steriele huwelik. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie.
LAW FOR ALL’s Top 10: "When justice meant the world had to stop, so Ayanda could dream" by Sumayya Mohamed
2020-08-14"And the people came together to lift South Africa up again. To love her again, appreciate her beauty and appreciate that they themselves were enough."
"Keer die grendelstaat om in die vryheid om iets te beleef"
2020-08-14Hierdie artikel deur die filosoof Bernard Stiegler het oorspronklik op 19 April 2020 in die Franse dagblad Le Monde verskyn. Uit die Frans vertaal deur Johann Rossouw. In hierdie artikel kyk Stiegler terug op die tronkstraf wat hy tussen 1978 en 1983 vir bankrowe uitgedien het, asook op die voorwaardes waaronder hy dit in iets deugsaams kon omskep.
Potketelbrandewyn
2020-08-14"Brandewyn wat deur middel van die potketel-metode geproduseer word is in Suid-Afrika tot nuwe hoogtes gevoer, veral wat die kwaliteit van die plaaslike produkte betref."
COVID-19: ’n Basiese inkomstetoelaag vir armes is juis nou nodig
2020-08-14"COVID-19 vra menslike en ekonomiese opofferings, maar waar is die regering se opofferings om te sorg dat diegene wat ’n werk of ’n KMMO verloor het, ten minste kos op hul tafel het?"
Lesersindruk: Wolk deur Hannes Barnard
2020-08-14"Dié van ons wat maatjies gemaak het nog voor ons behoorlik uit ons doeke was, saam kleuterskool toe is en saam op skool was, sal hierdie boeke kan waardeer. Volwassenes kan ook gerus die boek lees."
"Los ons kinders uit!" sê skrywers aan pedofiele
2020-08-14"Hierdie dapper skrywers het in hulle onlangse boeke die kollig geplaas op pedofiele wat op kinders se onskuld teer. Hiermee dek hulle die tafel vir ’n broodnodige gesprek oor hoe ouers én kinders bemagtig kan word om ’n standpunt in te neem teen molestering en ook hulp kan kry."
Skoon wasgoed-rubriek: Die groot blydskap
2020-08-13"Carol Campbell, skrywer van Karretjiemense, het gedoen wat alle goeie storievertellers doen: Sy het met mense gepraat en na hulle geluister."
Hoe dit is met Steve is beslis nie hoe dit is met die res van ons nie.
2020-08-13"Wat beteken die Afrikaner-etiket in Suid-Afrika vandag en hoekom sukkel ek met tye om trots te wees daarop?"
Die klein jakkalsies wat die wingerd vreet: Hoe Engelse taalhegemonie stil-stil insluip
2020-08-13"Dit blyk dat Engelse onderskrifte soos ’n koloniale grenslyn op Afrikaanse films ingebrand word; soos ’n tatoe van onderdanigheid. ’n Vlaggie van meerderwaardigheid wat wapper oor die 'onverstaanbare' brabbeltaal van die Afrikaanssprekende koloniale onderdane."
Die portret
2020-08-13"Die tydverdryf word onderbreek toe Nalin tot my verbasing lui-lui in my ry afgestap kom en terstond een van die oop sitplekke in die middel aan die oorkant kies om te gaan sit. Wat sou háár makeer?"
Graad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-12Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 9 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Alta Engelbrecht se Eksamenhulp-boek.
Vonnisbespreking: Quo vadis ondernemingredding?
2020-08-12"South African Airways (AH) word teen die agtergrond van tersaaklike beginsels van die insolvensie- en ondernemingreddingsreg bespreek soos dit tans in die Suid-Afrikaanse reg toepassing vind."
Vonnisbespreking: Grondwetlike skadevergoeding as "nominale" en "verswaarde" skadevergoeding in dringende aansoeke
2020-08-12"Op ’n dag het die Johannesburgse Metropolisie by die middelmannetjie opgedaag, die besittings van die hawelose mense op ’n trok gelaai en toe verdwyn."
Korona-kortverhaalfees: Wilken Calitz oor "RE:"
2020-08-12"'RE:' is basies ’n klomp back-and-forth e-posse tussen al die rolspelers wat hy betrek om sy plan te laat slaag. Mister X is ’n bedenklike figuur uit die onderwêreld wat die mediese fonds se vervalsing behartig."
