Pasgelaai

Parents’ motivation to choose structured play over unstructured play during the pre-school developmental years

Yolanda Huijsamer, Issie Jacobs Academic research 2020-07-14

"Although recognition should be given to the influence that structured activities have on the development of the pre-school child, it is finding a balance between structured and unstructured play which will really contribute to the development of the pre-school child."

Ouers se motivering om gestruktureerde spel bo ongestruktureerde spel te verkies tydens die voorskoolse ontwikkelingstadium

Yolanda Huijsamer, Issie Jacobs LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-07-14

"Hoewel erkenning gegee moet word aan die waardevolle bydrae van gestruktureerde spel tot voorskoolse kinders se ontwikkeling, is dit die balans tussen ongestruktureerde en gestruktureerde spel wat die grootste impak op voorskoolse kinders se ontwikkeling kan hê."

SJ du Toit (1847–1911)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-07-14

"Mogelik sal ’n latere geskiedskrywer, as teenwoordige vooroordele al uitgestorwe en die tyd elke gebeurtenis na waarde sal gerangskik hê, die 14de Augustus 1875 opteken as ’n gedenkwaardige dag."

Korona-kortverhaalfees: Martin Steyn oor "Lopers"

Melt Myburgh, Martin Steyn Skrywersonderhoude 2020-07-14

"En ek het ook al ’n paar verskriklike tonele geskryf, maar ek probeer altyd om die werklike slagoffers van sulke misdade te respekteer, so ek probeer dit skryf soos wat dit is, so grafies en gewelddadig as wat nodig is vir daardie storie, maar sonder om dit te sensasionaliseer."

Lopers

Martin Steyn Fiksie 2020-07-14

"Hy kyk na my. Gesiglose oë."

AHM Scholtz (1923–2004)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-07-13

"’n Skrywer sonder ondervinding en mensekennis sal ’n swak skepper van lewendagge gedagtes op papier wees." AHM Scholtz se ATKV|LitNet-Skrywersalbum-inskrywing is nou volledig bygewerk.

What does it mean that the Bible is a canon?

Pieter M. Venter Academic research 2020-07-13

"When dealing with ethical problems the Christian church bases its view on the Bible as its authoritative source. The authority of the Bible is indicated by the notion canon. Meaning criterion or rule, the term indicates that the Bible is the highest authority of teaching for the church."

Wat hou dit in dat die Bybel ’n kanon is? 

Pieter M. Venter LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-07-13

"Sake uit die onlangse verlede is vraagstukke oor apartheid, of vrouelidmate hoede moet dra tydens die erediens, die toelating van vrouens tot die ampte in die kerk, en die vrae rondom homoseksualiteit en die sogenaamde LGBTQI+-vraagstuk. Die Bybel is die basisdokument in die Christelike kerk en antwoorde op hierdie vraagstukke word uit beginsel daarin gesoek."

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2020

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-07-13

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

 

Inter-review with Helen Moffett about her novel Charlotte

Janet van Eeden, Helen Moffett Interviews 2020-07-13

"Please could Helen Moffett write the ending to my life story? Listening to Helen’s delightful Charlotte as an audiobook had me weeping in delight as I learned how things turned out in the end for the unobtrusive Charlotte Lucas, one of Elizabeth Bennet’s closest friends in Pride and prejudice."

Etiket en die nuwe normaal

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2020-07-13

"Bypassende maskers raak nou die in-ding, net soos dit die geval was met handskoene, wat aanvanklik tydens die tifus-epidemie gebruik is as beskerming, maar later gevestig is as modieuse bykomstigheid. Soveel dae, soveel dinge, en uiteindelik is dit net bedagsaamheid wat oorbly."

Die rol van die Britse regering met betrekking tot slawerny en die konsentrasiekampe

Danie van Wyk Seminare en essays 2020-07-13

"Om beelde van kolonialiste en slawehandelaars te verwyder roer nie die wortel van die probleem aan nie, maar dien slegs as ’n uitlaatklep vir protesaksies. Die kwessie wat nie aangeraak word nie, is reparasie."

Elders gesien: Die uitslag het gekom

Erna Jo Elders gesien 2020-07-13

"Toe Liefie se foon vanoggend lui, sink my hart dadelik af maag toe. Mens weet mos daar kom slegte nuus as jou huisdokter jou bel. En hierdie keer is dit toe weer so: COVID-positief, jammer julle."

Observations of long-term structure in the time series of financial markets

Daniel J. Joubert Academic research 2020-07-13

"The hypothesis that all trend changes occur at preferred gradients implies that the random changes of market prices result from a similar mechanism as the Brownian movement of a molecule in a gas."

Waarnemings van langdurige struktuur in tydreekse van finansiële markte

Daniel J. Joubert LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2020-07-13

"Die bestaan van akkurate struktuur in markpryse wat oor vele dekades strek en wat moontlik die ontluiking in komplekse selfaanpasbare stelsels verteenwoordig, skep nuwe vrae wat wyd strek oor die werking van die brein en die aard van menslike besluitneming."

Wanneer die verlede herhaal

Elridus Grobler SêNet-briewe 2020-07-13

"Verbeel jou, liewe leser, ons bevind onsself in ’n uitsonderlike jaar met uitsonderlike uitdagings. Buite dreig die gevaar. Ons moet binnenshuis bly. Eers vind ons dit amusant. Dan verveel dit ons. Die verveling neem toe. Ontstellende drogbeelddrome."

Die lewe volgens Wim Vermaak: ’n onderhoud

Cliffordene Norton, William Oosthuizen Skrywersonderhoude 2020-07-10

"Die beste was om te sien hoe die stukke van Wim se lewe stadig maar seker bymekaar kom ten spyte van struikelblokke wat hy soms self geskep het weens sy dromerige lewensuitkyk."

’n Brief aan my ouma

Peet van Dyk Fiksie 2020-07-10

"Ek kry swaar, Ouma. Ons kry almal swaar. Die lewe het skielik langs die pad gebreek. Nou staan ons almal alleen langs die pad en wag en wag vir hulp. Die warrelwind waai stof in ons oë. Dit voel of die hele wêreld ophou leef het. Dis swaar om net stil te staan, Ouma."

Sê vir Hannes van Brendan

Paula Hartzenberg Fiksie 2020-07-10

"Dalk is dit net die naam van ’n nuwe fliek, of dalk ’n hond by die dierebeskerming. Dit kan niks ernstigs wees nie. Tog is daar ’n hol kol op sy maag wat hy nie weggedink kry nie. Sy kan netsowel in gevaar wees en wou sy hom nog waarsku oor iemand wat haar lastig val."

Nog net een ding, Meneer …

Berdéhan Brand Fiksie 2020-07-10

"Dis asof die dag met my gekskeer, my koggel, my uitlok. Kwart-voor-agt en die buitetemperatuur is 34° Celsius. Dit help ook nie ek peuter aan die lugreëling nie – Laika blaas net warm asem uit."

Top