Pasgelaai
Herinneringen aan Karel Schoeman (1939–2017): Een Nederlandse correspondentie
2021-03-02"Van 1997 tot 2015 heb ik met Karel Schoeman gecorrespondeerd, soms per brief, meestal via de e-mail en een enkele keer stuurde hij een ansichtkaart. Alles bij elkaar gaat het om ongeveer 240 brieven en mails."
Jodi Jantjies stel ’n mini-album bekend met ATKV-Crescendo
2021-03-02"Crescendo het my aan die hand gevat en my toegelaat om myself te ervaar. Ek het myself gevind en so ook my selfvertroue voor ’n gehoor. Ja, vreemd genoeg, voor ’n gehoor vol ménse."
Oor Mbeki, die 12 "Afrikaner-apostels" en die stille taalmeerderheid
2021-03-02"Watter sein stuur die byeenkoms uit na die bruin lede van die Afrikaanssprekende gesin: dat hulle, soos Winston Wicomb, agter die hangkas versteek word wanneer belangrike mense kom besoek aflê of dat hulle steeds in die taalbediendekamer woon en agter op die taalbakkie sit?"
Elders gesien: Namib100 – dag 3
2021-03-02"Teen slaaptyd was my syn tevrede. Ek het vandag die ontheemdheid uit my lyf uitgestap en van hier af vorentoe sal ek net ek kan wees en daar waar ek gaan, daar sal ek gaan."
my hartkamer
2021-03-02"vir te lank wou jy
van my ontslae raak.
vir te lank was ek
slagoffer gemaak.
maar daai tyd is verby"
Sloping
2021-03-02"asof jy die fondamente binnedring
waarop jou eie beginsel rus ken jy
jouself nou net as ’n labirint van eie
lus om afgebreekte mure te antisipeer"
Persverklaring: 11de kykNET Fiëstas – glansryk en inspirerend
2021-03-02Ten spyte van die uitdagings en die beperkings as gevolg van COVID-19, het kreatiwiteit geseëvier om die uitvoerende kunste en gehore bymekaar te bring.
Book launch: It’s not about the bats by Adam Cruise
2021-03-02Join the Zoom webinar on the 15th of March 2021.
Die te groen waatlemoen
2021-03-02LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Danie Marais se gedig hier.
Moedertaal: bemagtig of bemoeilik?
2021-03-02"Hieroor is daar geen twyfel nie: die moedertaal is ’n vlymskerp instrument in die ontwikkelingsarsenaal van die kind. Hiermee kan die uitdagende oerwoude van die lewe makliker oopgekap word."
Vat ’n blaaskans met boeiende kykstof in Maart op VIA!
2021-03-01Van die hoogtepunte waarna jy kan uitsien, is ’n kykie na die onwettige onderwêreld van “cage fighting” en ’n besoek aan die Hell’s Angels-motorfietsbende in Johannesburg.
Waatlemoenskilpiekels
2021-03-01"Dis hoe die ding met waatlemoenskille ’n nuwe wending geneem het. Ek het so ’n bietjie begin oplees, eers uit nuuskierigheid en toe met ’n gedrewenheid wat ek aan niks anders as hierdie virusvoosheid kan toeskryf nie."
African library: Chasing the tails of my father’s cattle by Sindiwe Magona
2021-03-01"What she conveys (sometimes emphatically and sometimes more obliquely) in this text is a conviction that a culture needs both growth and pruning – as a living thing that should adapt to its surroundings. If tradition stalls and hardens into ideology, it stultifies rather than nurtures both communal and individual life."
Reader impression: Tell me what you eat and I’ll tell you who you are by Muako Maepa
2021-03-01"What I love about this cookbook is not only the fact that a teenage boy has brought such a marvellous gift to the world, but that I, as a reader, am treated to delightful glimpses of Muako’s life."
Oscars: En die kortlys vir beste buitelandse rolprent is ...
2021-03-01"Dit beteken dat die 9 000+ lede van die Academy hoogs moontlik ook nie van Toorbos gehoor het nie. Wat hulle betref kan dit net sowel ’n nuwe vorm van tee wees – Rooibos se boetie of sussie."
Elders gesien: Namib100 – dag 2
2021-03-01"Duin op duin op duin. Om die ewige skoonheid van die Namibwoestyn te probeer vasvang in my wese en my gebeentes. Om die sand wat deur my lyf loop te voel lewe en om te weet dat ek gegrond kan wees al is die sand onder my los."
’n Behind-the-scenes dialoog met die produksiespan van Barakat – family is a mouthful
2021-02-27"Unfortunately wassie vrystelling van die film uitgestel weens die coronavirus regulations. Maa kyk uit Kaapstad, Barakat kom op 28 Mei 2021 na ôs toe, net kôt na Labarang – miskien issit ’n excuse om die familie bymekaar te bring en ’n extended Labarang te het byrie baiscope!" Tasneem Daniels gesels met die PaperJet Films-span, Amy Jephta en Ephraim Gordon.
Twintig tequilas, Jacques?
2021-02-27"En as ondersoekende joernalis behoort hy tog te weet dat basiese verifikasie van feite nodig is."
Wie was op De Huisgenoot se eerste voorblad in 1916?
2021-02-26Wie pryk op De Huisgenoot se eerste voorblad in 1916? Hierdie historiese figuur het die jong Eugène N Marais, wat in 1890 aangestel is as die redakteur van die kritiese koerant Land en Volk, van laster aangekla. Menán van Heerden vertel nog.
Willie Jonker and the Rustenburg confession – a shift to the left?
2021-02-25"It will indicate that Jonker’s doctoral studies equipped him to convey unequivocally to the DRC the message of the Gospel concerning her policy of separate churches for separate ethnic groups."
