Pasgelaai

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-03-11

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Tony Leon

Freek Robinson, Tony Leon Onderhoude 2021-03-11

By geleentheid van die verskyning van sy nuwe boek, Future tense ‒ Reflections on my troubled land (Jonathan Ball Publishers, 2021), gesels die politieke veteraan Tony Leon met Freek Robinson oor Suid-Afrika vandag.

Vinkel en koljander: Silwer, sand en kohl-omlynde oë

Helena Opperman Reis 2021-03-11

"Ek het lank gewag om Bedoeïen-vroue te ontmoet. Hul silwer juwele is oral in Oman te koop, groot handgemaakte stukke versier met klokkies en allerhande simbole van Islam. Ek het gewonder oor die nomadiese vroue wat in die eindelose duine van Wahiba rondtrek opgetof in swaar juwele."

Persvrystelling: Paarl se musikale sterre gaan skitter, Taalmonument vier menseregtemaand met plaaslike talent | Media release: Paarl's musical stars to shine. Taalmonument celebrates human rights month with local talent

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2021-03-11

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) sluit vanjaar se menseregtemaand met ʼn unieke buitelug-piekniekkonsert af. | Those interested will have to buy tickets via Computicket as soon as possible as only 200 will be available.

SU language debate 2021: Inside the anxious world of the taalstryders

Jonathan Jansen Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-11

"It is yesterday’s battle, and that is why the sense of loss leads to such an emotional, almost visceral response in the few. That is why a little incident in a residence can be catastrophised in Afrikaans newspapers. Afrikaans on campuses, quotas in sports, and gay dominees still sell Afrikaans newspapers."

Walking in the shadow by Carmen Radtke: an inter-review

Janet van Eeden, Carmen Radtke Books and writers 2021-03-11

"The story of Jimmy Kokupe is an unlikely subject for a historical drama, but his character is based on one of a number of men who were sent to the island by the British colony to live out their days in isolation during the early 1900s."

Press release: The 11th annual Baxter Zabalaza Theatre Festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-03-11

The 11th annual Baxter Zabalaza Theatre Festival, from 20 to 27 March 2021, will showcase 24 fresh, vibrant productions from all over the Western Cape and one from Gauteng.

Skoon wasgoed: Die Oom en die Juffrou

Frederik de Jager Boeke en skrywers 2021-03-11

"As ek sê 'haar' bedoel ek eintlik 'hulle', want dertig meter van haar witgepleisterde eenvertrek-arbeidershuisie af staan dié van oom Johannes Willemse. 'Oom', want hy moet nou al by honderd jaar oud wees. ’n Sterk, veerkragtige man met die Griekwa-trekke wat met die jare net al hoe mooier geplooi word."

my gedagtes se argief

Liam Hugo Poësie 2021-03-10

"Maar ek sit hier op die trap en staar 
En dat ek aan my hart en siel moet verklaar 
Dat my gedagtes my soms onderdruk" 

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-03-10

Is jou kind vanjaar in graad een en wil jy graag sekermaak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos die bou van ’n sandkasteel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hieronder af.

Die vader van die masker

Izak de Vries Leefstyl 2021-03-10

"Wu het besef dat die bakterieë deur die lug versprei word en het ’n masker van lap en gaas ontwerp om seker te maak dat hy, en ander, nie die bakterieë inasem nie."

Uitnodiging: Virtuele bekendstelling van Davy Samaai, kampioen van die Struggle deur Michael le Cordeur

LitNet Boeke en skrywers 2021-03-10

Naledi, die Stigting vir Bemagting deur Afrikaans en Universiteit Stellenbosch nooi jou hartlik uit na hierdie bekendstelling op die 12de Maart 2021. Hier is nog besonderhede.

Wat gaan van ons word?

Melanie Pienaar Poësie 2021-03-10

"Die wêreld sidder en beef 
in opstand teen één vrees, 
terwyl golf op golf 
COVID-19 
sy donker tol eis"

In die tyd van korona

Christo Meyer Poësie 2021-03-10

"Hy verwoes en vernietig families 
hy bring ondraaglike pyn 
en die seer daarmee gepaard 
is ’n seer wat nooit verdwyn"

Liefdesfleur

Driekie Grobler Poësie 2021-03-10

"kom verwarm my hart se treur 
van hierdie wintervries 
en vou my toe in genade" 

Fotoblad: Mondelings-geleentheid met Dana Snyman

Theo Kemp Boeke en skrywers 2021-03-10

Mondelings, smaaklike geleenthede vir boekvrate en smulpape, het op 4 Maart afgeskop met die gewilde skrywer Dana Snyman wat met Kabous Meiring oor sy werk gepraat het. Hier is foto’s van die geleentheid.

US-taaldebat 2021: Skande op Maties – rooi ligte in die US se taalbeleid

Frederik Rudolph van Dyk Universiteitseminaar | University Seminar 2021-03-10

"Die hewige belangrikheid van persoonlike outonomie en vryheid om jou taalkeuses uit te oefen beteken dat afdwinging van Engels neerkom op ’n growwe skending van basiese menseregte. Die letter en gees van die Handves van Menseregte is in totale teenstryd met die gedrag van Maties-koshuisleiers teenoor hierdie studente."

Moenie dat hulle jou sien aankom nie – my pa was my held

Deborah Steinmair Rubrieke 2021-03-10

"Ek wens ek kon vir hom sê hy was ten slotte my held. Kinders word verblind deur prag, praal en grootpraat. Maar later gaan jou oë oop en imponeer die blaaskake jou al minder."

Persverklaring: US-taalbeleid word in 2021 hersien

LitNet Akademies en skole 2021-03-10

Die Taalbeleid (2016) van die Universiteit Stellenbosch (US) word gedurende 2021 hersien as deel van die hersieningsiklus van elke vyf jaar soos wat in dié beleid voorgeskryf word.

Slagoffer deur François Smuts: ’n FMR-resensie

Alet Mihalik Resensies 2021-03-10

"Smuts is ’n vernuftige woordsmid met ’n intieme kennis van die regstelsel, hofprosedures, tronktoestande en bendebedrywighede. Daarbenewens is hy wyd belese en berese, soos blyk uit verwysings na klassieke literatuur en die ontdekking van interessante kulture waarheen hy die leser oortuigend begelei."

Top